Loading...

Please wait ...

O

Optima Con

Potchefstroom

(7)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (7)

Leave a review
5/5

7 customer reviews

Loading...
20 September 2019

Beste, vriendelikste diens ooit!!! Heinrich loop die ekstra myl en niks is onmoontlik nie.

Reviewed on Facebook

12 September 2019

Baie tevrede met Heinrich en sy span. hy het paving rondom ons huis gedoen en sy werk was baie baie netjies gedoen

Reviewed on Facebook

11 September 2019

Optima-Con het ons kom help met ons hek & hekmotor wat verskeie probleme gegee het. Heinrich en sy span het uitstekende diens gelewer. Hulle het ons op baie kort kennis ingepas. Ek kan Optima-Con verseker aanbeveel. More...

Reviewed on Facebook

9 September 2019

Weereens flink en puik diens ontvang! Kan Optima- Con enige tyd vir enige iemand aanbeveel!

Reviewed on Facebook

28 July 2019

Professional craftsmanship and first class service

Reviewed on Facebook

24 July 2019

Ons kan regtig vir Heinrich en sy span aanbeveel vir goeie diens en kwaliteit werk. Ons wou al twee jaar terug ‘n fontein bou in ons Tuin, maar net nie die regte mense geken op daardie stadium. Dankie aan Magda van Rensburg van Klassieke Tuine wat vir ons Armandt van AA Besproeiing en Heinrich van Optima-Con gekry het vir ‘n kwotasie. Twee weke later en ons fontein werk! Baie dankie! More...

Reviewed on Facebook

18 July 2019

Baie dankie vir julle vriendelike, spoedige en professionele diens! Dankie.

Reviewed on Facebook