Loading...

Please wait ...

Logbro by the Sea Holiday Units logo logo
L

Logbro by the Sea Holiday Units

Umkomaas

(12)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (12)

Leave a review
4.5/5

12 customer reviews

Loading...
2 March 2022

❤️beautiful little spot🏄‍♂️🌊 Whales Dolphins Great sea view Lots of activities around

Reviewed on Facebook

18 February 2022

Netjiese moderne verblyf, gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het, mooi see uitsig - dankie Sandra ons het baie lekker gebly.

Reviewed on Facebook

9 January 2022

Pragtige uitsig, netjiese plekkie. Baie dankie Sandra

Reviewed on Facebook

12 December 2021

Pragtige plek met asemrowende uitsig! Sal beslis weer bespreek. Baie dankie Sandra en Hannes vir julle gasvryheid. Julle plekke is STUNNING!!

Reviewed on Facebook

2 December 2021

sal weer hier bespreek. baie skoon plek🌼

Reviewed on Facebook

20 September 2021

Netjiese skoon eenheid met alles wat nodig is in 'n veilige kompleks. Eenheid 1, die eenheid in die hoek het 'n pragtige tuintjie en 'n wonderlike see uitsig uit al die vertrekke. Beste van alles dit is diere vriendelik. Dankie Sandra en Kie vir 'n onvergeetlike vakansie. More...

Reviewed on Facebook

26 July 2021

Impeccable, friendly, professional, and helpful service. Beautiful, spacious and neat unit with fantastic views for a weekend get-away or long holiday. 10/10. Will recommend Logbro without any hesitation. More...

Reviewed on Facebook

23 July 2021

Mense. Wees asb baie versigtig. Ek het reeds 'n bespreking gedoen. E pos adres verskaf en gewag vir faktuur met bank besonderhede om deposit oor te betaal. Vanoggend kry ek' n nota dat die eenheid aan iemand anders toegeken is. Dit nadat bespreking reeds gedoen is en logbro versuim het om faktuur te stuur. Hulle erken dat hulle gefouteer het. My beplanning was reeds gedoen. Glad nie tevrede met persoon wat versuim het om faktuur soos onderneem te stuur. More...

Reviewed on Facebook

20 July 2021

Beste vakansie wstelle ooit.Sal dit aanbeveel vir enige een.Mooiste uitsig en baie luukse eenhede.Dankie Sandra was hemel op aarde en lekker gerus

Reviewed on Facebook

20 July 2021

Wat n fantasiese eenheid! Mooi, skoon, alles wat jy nodig het. En die uitsig is asemrowend! Dankie vir julle gasvryheid Sandra! Ons kom beslis weer kuier! Volgende keer kom die woefs saam :) More...

Reviewed on Facebook

4 July 2021

Was an amazing week. Unit is very clean and looked after with the most amazing view. Will definitely go again, will recommend it to anyone.

Reviewed on Facebook

15 May 2021

Beautiful apartment with a magical view! Is quiet and breathtaking! We absolutely loved our stay. The beach is walking distance and absolutely lovely! The host is so friendly. 10 stars for sure! We will DEFINITELY be coming back and I will recommend this place to anyone 😬 More...

Reviewed on Facebook