Loading...

Please wait ...

Len's Removals logo logo
L

Len's Removals

Kraaifontein

(8)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (8)

Leave a review
5/5

8 customer reviews

Loading...
5 March 2023

Len is die beste, hy het my getrek stilbaai toe...veilig tot daar ...selfde dag gelaai en afgelaai. Dankie Len dit is puik diens! En goedkoper vriendeliker diens sal jy nie kry nie! More...

26 February 2022

Len and his team are friendly, efficient , very professional and extremely well priced. I will recommend them for any removal job you may have.

Reviewed on Facebook

11 February 2022

Thank you very much for the reliable, fast and helpful move from Cape Town to Franskraal. Really knows what they doing

Reviewed on Facebook

7 January 2022

Uitstekende diens. Die ou weet wat hy doen. Niks is te groot of te moeilik om in te pas. Hy en sy werkers is deeglik en sorgvuldig. Al my meubels en besittings was veilig gelaai en weer uitgelaai. More...

Reviewed on Facebook

15 November 2021

Baie dankie Len vir die fantasties diens. niks is te veel of te ver nie en ons geniet die persoonlike geselsies ook. ons meubels was so mooi opgepas tydens vervoer en sonder een krap plekkie op die regte plek uitgekom. gebruik gerus vir Len.

Reviewed on Facebook

6 September 2021

Thank you Len for super fast, reliable, organised and friendly service during my move from Langebaan to Cape Town. You and your team truly made the whole project so much easier and carefree. Thank you so much. Highly recommend your service. More...

Reviewed on Facebook

29 July 2021

What an amazing bunch of guys. Made my move so much more bearable today. Would recommend them to anyone and would Def be using them again! Thank you team!!!

Reviewed on Facebook

31 March 2021

Baie, baie dankie vir jou vriendelike, vinnige en betroubare diens. Jy het groot werk vandag gedoen, sou dit nie sonder jou kon doen nie!!

Reviewed on Facebook