Loading...

Please wait ...

Anél Nortier Photography logo logo
A

Anél Nortier Photography

Ceres

(23)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (23)

Leave a review
5/5

23 customer reviews

Loading...
22 October 2019

Liefste Anel

Reviewed on Facebook

17 June 2019

Professioneel en het baie geduld gehad met ons omgekrapte seuntjie. Haar idees en tema vir die fotosessie is fantasties en sy doen baie moeite om dit perfek te maak.

Reviewed on Facebook

2 January 2019

Anél! Jy laat mens altyd gemaklik voel! Jy is ‘n stunning met wat amazing foto’s neem. Jy mag maar ❤️

Reviewed on Facebook

23 August 2018

Anel is van die beste fotograwe wat jy kan kry. Sy het n goeie aanvoeling van om n Toneel in n foto te omskep dat dit ASEMROWEND is. Haar Gehalte foto,s is baie goed. Ek sal haar aanbeveel as eerste keuse vir n fotograaf vir enige geleentheid. More...

Reviewed on Facebook

1 June 2018

Ek wens hier was 10 sterre gewees! Anél, jy was van dag een af 'n liewe mens. Jy het ons so gemaklik laat voel op ons troudag en mens kan dit duidelik sien op die fotos! Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ek is vir hoe wonderlik jy ons dag vasgevang het nie! Ons kan elke emosie sien, en elke oomblik herleef! Ons fotos is STUNNING!!!!! Baie dankie vir al jou harde werk en net vir wie jy was op die dag self! xx More...

Reviewed on Facebook

17 May 2018

Anel, wat kan ek se!! Wow Wow Wow! Dankie vir ongelooflike ervaaring & dat jy vir ons van die instap slag laat voel het, asof jy deel is van die "familie". Kon nie vir 'n beter Fotograaf vra nie! Jou werk is ONGELOOFLIK & sal jou aanraai vir enige persoon wat opsoek is na 'n talentvolle fotograaf! BAIE DANKIE WEEREENS! XXXX More...

Reviewed on Facebook

4 April 2018

Ek het nog nie die voorreg gehad om by haar foto's te laat neem nie, maar sy neem dié mooiste foto's van my kinders.

Reviewed on Facebook

8 February 2018

We had our wedding on December 16, 2017 and I just got my phodies. Anél was so professional and from the moment I met her I could tell she absolutely loves what she does. She has a great eye for detail and captures the most beautiful and clean images. She makes you feel so at ease that "posing" becomes natural. You can NOT go wrong in choosing her to be your photographer. Anel knows what she's doing and it definitely shows in her images. HIGHLY RECOMMENDED! More...

Reviewed on Facebook

3 October 2017

Your photography is just amazing and so inspiring!

Reviewed on Facebook

17 August 2017

Elke oomblik van ons troudag so perfek vasgevang. Onmiddellik op ons gemak gevoel! Sal jou definitief oor en oor en oor aanbeveel!!

Reviewed on Facebook

15 July 2017

Ons was so bevoorreg met hierdie ongelooflike fotograaf. Anél jy het elke oomblik vasgevang. Ons Kan nie genoeg dankie se vir die pragtige foto's nie. Xxx

Reviewed on Facebook

11 April 2017

Anél jou werk is uitstekend! Dit was ons albei se eerste 'shoot' en jy het dit reggekry om ons gemaklik te laat voel met leiding in 'poses' en met jou vriendelikheid. Baie dankie vir die lekker E-shoot ervaring! Sien vreeslik baie uit na die trou fotos alreeds! More...

Reviewed on Facebook

24 February 2017

Baie goeie werk!! baie dankie Anel, jys great eks 100% tevrede met ons fotos

Reviewed on Facebook

24 February 2017

Wonderlike persoon om saam te werk, ek het so baie by haar geleer!

Reviewed on Facebook

1 February 2017

LOVE jou foto's, jy het n amazing talent... xxxxxx

Reviewed on Facebook

23 February 2016

Wow Anel, baie baie dankie vir die pragitge foto's! Jy is die beste en ek kan nie wag om weer foto's by jou te laat neem nie! Jy het 'n pragtige talent! Kan en sal jou regtig vir enige iemand aanbeveel! Mag jy nog baie sukses behaal! More...

Reviewed on Facebook

10 September 2015

Her eye misses nothing! Exceptional work and very professional.

Reviewed on Facebook

7 April 2015

Ht vndag van jou foto's gesien,en ds amazing wat jy mt daardie klein mensie reggekry het.Sulke ongelooflike mooi foto's.Godgegewe talent.

Reviewed on Facebook

25 July 2014

Wow - Dankie Anel.

Reviewed on Facebook

1 May 2014

Uitstekend

Reviewed on Facebook

8 December 2013

Sy weet maar net hoe, beste ooit. Sy geniet haar werk so baie en n mens kan dit sien deer haar fotos !!!

Reviewed on Facebook

24 November 2013

Die mooiste foto's. Oomblike in tyd vasgevang vir altyd. Dankie vir ie pragtige foto's

Reviewed on Facebook

13 November 2013

Ongelooflike mooi fotos!!!!

Reviewed on Facebook