Loading...

Please wait ...

U

Underdog Wash & Brush

Bloemfontein

(17)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (17)

Leave a review
5/5

17 customer reviews

Loading...
22 September 2020

My Yorkie is super mooi geskeer, sal definitely weer na hulle toe gaan.

Reviewed on Facebook

16 September 2020

Fantastic service and really friendly staff. They handled my Persian cat with great care and did am awesome job shaving and trimming his hair. Will definitely be going back frequently! More...

Reviewed on Facebook

22 July 2020

Goeie diens met vriendelike personeel. My 2 toypoms lyk pragtig

Reviewed on Facebook

4 June 2020

Baie goeie diens gekry. My St Bernard Ceaser lyk pragtig en is so rustig toe ons hom gaan haal.

Reviewed on Facebook

18 February 2020

Uitstekende diens! Baie vriendelik, baie mooi na my hondekind omgesien

Reviewed on Facebook

30 January 2020

Amazing service, friendliest staff, huge dog lovers. Thank you Underdog Wash & Brush, my boy was treated like the royalty he is.

Reviewed on Facebook

4 January 2020

My hondjie lyk pragtige. Vriendelike personeel, Uitstekende diens & Billike pryse.

Reviewed on Facebook

4 January 2020

The best and friendly services ever.Feeling welcomed from the second you walk through the door.The doggies is playing all over.

Reviewed on Facebook

21 December 2019

Baie dankie vir julle vriendelikheid en goeie diens. Die diere ruik HEEEEERLIK

Reviewed on Facebook

18 December 2019

Ons is baie tevrede, dankie vir die goeie diens!

Reviewed on Facebook

17 December 2019

Arthur het dit baie geniet, baie dankie! Ons sien uit om hom gereeld te bring

Reviewed on Facebook

14 December 2019

super satisfied with their work! thanks guys for making both my boys look like kings!!

Reviewed on Facebook

12 December 2019

My dogs for grooming for the first time today @ underdog, very pleased! well done!

Reviewed on Facebook

7 December 2019

my katte was dood bang en hulle het hulle so mooi gekalmeer en geskeer. Katmammas vat gerus julle katte soontoe

Reviewed on Facebook

5 December 2019

beveel hulle aan want dit is vir my belangrik dat mense mooi met diere moet werk en HULLE DOEN BESLIS!!!!!!!!

Reviewed on Facebook

5 December 2019

werk so mooi met die diere dankie julle

Reviewed on Facebook

5 December 2019

dankie ons ou hondjie lyk en ruik baie mooi!!!!

Reviewed on Facebook