Vredenburg
16 customer reviews
Helene Basson
Amazing food. Beautiful scenery. Homemade food and the people are so friendly.
Reviewed on Facebook
Tanja Hayes Coetzee
Heerlike kos en vriendelike diens.
Reviewed on Facebook
Varenke Muller
lieflike uitsig en vriendelike personeel!
Reviewed on Facebook
Manie En Sandrie Bodenstein
n uur nadat ons kos bestel en navraag doen, gaan hul eers begin met voorbereiding. Sal nooit weer besoek.
Reviewed on Facebook
Jan Adriaan Swarts
Great place.. Awesome views.. Friendly staff...
Reviewed on Facebook
Trudie de Bruyn
Great view, good food, friendly staff, couldn't ask for a better restaurant! Enjoyed it so much!
Reviewed on Facebook
Jolandi Rabe Vermeulen
One of my favourite places in the world. I just love the view!!! Soverby hope you have Weskus Chennin Blanc on your wine list. Coming from the Swartland, this is the only place where I can drink Weskus. Looking forward visiting this place during December holiday!! More...
Reviewed on Facebook
Alet Lombard
Ons het vandag heerlik geeet by die lapa. Kos en goeie wyne was fantasies. Sal beslis weer gaan.
Reviewed on Facebook
Gerrit Bruwer
Lekker ge kuier met , “ stoep stories “ Kos was
Reviewed on Facebook
Pieter-paul Brand
Heerlike ontbyt en vriendelike diens, kan die plek verseker aanbeveel.10 uit 10! welldone!!
Reviewed on Facebook
Nikita Kita Brand
One of the best breakfast spots we have been to. Scenic views, great service and the food was amazing.
Reviewed on Facebook
Anell Esterhuizen
Van die Eigevis Hoofkantoor, baie dankie vir een fantastiese dag vir ons afskeid van 2019. Julle kos, diens en atmosfeer was fantasties. Ek Glo Soverby Lapa gaan nog vele sukses behaal met julle span wat jul nou is. Ons het behoorlik onsself vreeslik geniet. Baie dankie! 10/10 vir alles tot die laaste detail. ❤️ More...
Reviewed on Facebook
Nola Brand
Kos is heerlik. En die staff baie vriendelik.
Reviewed on Facebook
Elsa Brand
Heerlike Black Friday special dankie was heerlik!
Reviewed on Facebook
Liza Van Den Berg
Goeie diens en lekker kos.
Reviewed on Facebook
Liezel Du Toit
Lieflike ligging met 'n asemrowende uitsig oor die see. Ons sal vir ure hier kon kuier! Heerlike spyskaart en lieflike saamgestelde wynlys. Ons kom beslis weer!
Reviewed on Facebook