Bloemfontein
21 customer reviews
Corne Louw Vermeulen
Baie beindruk met Martin en meer as tevrede met eindproduk! Wonderlik met kinders!
Reviewed on Facebook
Mandie de Meyer
Baie mooi fotos. Great fotograaf.
Reviewed on Facebook
Helanie du Toit
Waarlik kunstenaars... Hulle kreatiwiteit en passie vir hulle werk maak elke foto ongelooflik!
Reviewed on Facebook
Melyni Eilers
Fantasties! Sal jou vir almal aanbeveel! Jou fotos vang elke emosie vas! Baie dankie!
Reviewed on Facebook
Cicile Krige
Amazing experience, very professional but he made us feel very relaxed and made the photo shoot fun.
Reviewed on Facebook
Anke Nel
�amazing engagement shoot!**
Reviewed on Facebook
Thabiso Motsoeneng
Makes you feel at ease during the shoot and has the best photographer jokes, that it's hard to take pics with a straight face... the best...
Reviewed on Facebook
Michel De Kock
Julle twee is amazing
Reviewed on Facebook
Erané Grobler
Top, top, top fotograaf met n passie vir wat hy doen. Martin, jou fotos maak opslae vir hul kreatiewe verwerking en styl. Jou besigheidsbestuur is 100% professioneel en super eerlik . Ons bid God se genade en seën oor julle besigheid. More...
Reviewed on Facebook
Tersia Spangenberg Stevenson
Baie dankie, vir die pragtige foto's van ons kinders Henry & Janine... julle het dit perfek gedoen... dis die mooiste mooi...
Reviewed on Facebook
Marlese Bester Meiring
Beste ervaring gekry met die mooiste fotos. So gemaklik en fun gewees. Sal Schink photography oor en oor aanbeveel.
Reviewed on Facebook
Anika Wegmann
Ek love julle foto's en idees. Voel so gemaklik om saam met julle foto's te neem. Dankie dat jy my gradeplegtigheid so mooi vasgevang het. Julle gaan beslis eendag my trou doen!!! Ek is mal oor jullle!!! More...
Reviewed on Facebook
Zanie van der Walt
Awesome experience! very relaxed & comfortable whilst still professional�
Reviewed on Facebook
Henriette Ludeke
As daar 6 sterre was, het ek 6 sterre gekies!!!! Beste fotograaf ooit - laat mens op jou gemaklikste voel en vang elke liewe oomblik vas soos dit gebeur!
Reviewed on Facebook
Lana Bramley
Beautiful and creative! Great ideas for photos and very relaxed
Reviewed on Facebook
Nicky van Ravenswaay
Amazing! Such great idea really awesome photos! :D
Reviewed on Facebook
Carin Gouws
Baie dankie vir die stunning fotos!! Jy is n ster!
Reviewed on Facebook
Paccer Mokhobo
M so crazy in love with schink Photography cos is the in the Intire World,,,,, mr shwella sir BIG UPS!!!!!!!
Reviewed on Facebook
Christelle Van Staden
Ons trou fotos lyk stunning kan nie wag om die res te sien nie!!! Jul ons so gemaklik laat voel en so baie extra moeite gedoen!!! Baie dankie!!
Reviewed on Facebook
Suzan Maneo Molaodi
The very best. Loved every moment
Reviewed on Facebook
Simoné Schwella
Maternity shoot more ! KANI WAGG. ♡
Reviewed on Facebook