Loading...

Please wait ...

R

Reggies Mobile Doggy Parlour

Pretoria

(17)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (17)

Leave a review
5/5

17 customer reviews

Loading...
23 October 2023

So ons het hulle diens al gebruik, en ek tik die met n baie seer hart vandag en ek is so kwaad. N week terug (Saterdag) het hul ons honde kom sny, die man wat die honde sny was nie lus om sy werk te doen nie, my ma het gevra vir n yorkie cut, toe skeer hul hom, maar toe sien sy dit lyk glad nie soos n Yorkie cut nie en vra toe dat hy manet als moet sny, so ek weet nie of hul uit spite uit ons yorkie so gesny het nie, hy was toe kaal happe gesny. ..maar dis eintlik nie waaroor die gaan nie.

Hul het n "perfume" of iets gebruik op die honde, waarvan die twee diahree gekry het en die Yorkie het lelike rooi uitslag oor sy hele lyf gekry die volgende dag (sondag). Ons kon sien iets is nie reg nie en ons het hom na die honde kliniek toe gevat waar die dokter toetse gedoen het. Ons het hom die woensdag gekry waar hy vir n uur seker beter gevoel het, die saterdag oggend moes ons hom terug vat want hy het begin opgooi, let well hy was die hele week glad nie beter nie. Waar hy sondag ook die hele dag daar was. Die xrays en bloed toetse vir virusse of bakterie kon niks wys nie, so alles was goed. Maar dai "perfume" was giftig, hul moes hom morfien gee vir die pyn en maandag oggend (vanoggend) is hy oorlede. Ons 5 jarige Yorkie, so jonk, so ek sal nie hul vir eenige iemand aan raai nie. ek sal nie die afhaal of jammer se nie. Jul is definitief nie in die regte industrie nie, jul laat die honde water sluk en shampoo sluk, geen simpatie vir diere.
More...

20 June 2021

After being in relationship with Wilson for seven years,he broke up with me, I did everything possible to bring him back but all was in vain, I wanted him back so much because of the love I have for him, I begged him with everything, I made promises but he refused. I explained my problem to someone online and she suggested that I should contact a spell caster that could help me cast a spell to bring him back but I am the type that don’t believed in spell, I had no choice than to try it, I meant a spell caster called Dr Zuma zuk and I email him, and he told me there was no problem that everything will be okay before three days, that my ex will return to me before three days, he cast the spell and surprisingly in the second day, it was around 4pm. My ex called me, I was so surprised, I answered the call and all he said was that he was so sorry for everything that happened, that he wanted me to return to him, that he loves me so much. I was so happy and went to him, that was how we started living together happily again. Since then, I have made promise that anybody I know that have a relationship problem, I would be of help to such person by referring him or her to the only real and powerful spell caster who helped me with my own problem and who is different from all the fake ones out there. Anybody could need the help of the spell caster, his email: spiritualherbalisthealing@gmail.com or WhatsApp him +15068001647 blog; spiritualherbal.blogspot.com you can email him if you need his assistance in your relationship or anything. CONTACT HIM NOW FOR SOLUTION TO ALL YOUR PROBLEMS More...

1 May 2021

Ons is baie tevrede met Reggie hy werk so mooi met ons hondjie en sy diens is uitstekend altyd vriendelik en n vreeslike aangename persoon. vyf sterre van ons af DANKIE Reggie. More...

12 December 2019

Reggie se liefde vir honde straal uit hom. Sy groomer werk so sagkens, jy kan sommer sien hy doen sy werk met liefde.

Reviewed on Facebook

21 November 2019

Thanks Reggie. All 8 of our family's doggies love you. Its only Skye that wants to bath at her own time not when we wants her to. Thank you for great service.

Reviewed on Facebook

16 November 2019

Baie dankie vir ons 3 WHT se skeer, Reg!!!! Hulle ltk pragtig en julle behandel hulle so mooi!!! Uitstekende diens by die hyis!!!!

Reviewed on Facebook

30 April 2019

Ek sal Reggies beslis aanbeveel!! Hy werk so sag met die honde asof hulle sy eie is, en hulle skeer baie netjies, in die gerief van jou erf! ! Alles word na die tyd mooi opgeruim, geen teken van hare wat rondwaai nie! More...

Reviewed on Facebook

29 March 2019

My 4-been kinders moes altyd in hokkies bly by di psrlour. Kom dan hartseer tuis van di ontwrigting. Gelukkig is dit nou iets van di verlede vandat Reggie hulle tuis kom skeer. In hul eie omgewing!!! Baie dankie Reggie!!!! More...

Reviewed on Facebook

26 March 2019

Excellent, friendly, professional & affordable! Thank you Reg!

Reviewed on Facebook

23 February 2019

I have been blessed with Reggies mobile doggy parlour for 14 months. Great service and I'm present while my Maltese is groomed My dog is very relaxed and I can guide them step by step how I want my dog to be groomed. 10 out of 10 for Super service delivery! More...

Reviewed on Facebook

7 November 2018

Best price and friendly service.

Reviewed on Facebook

5 September 2018

Hul is fantasties sal jul enige tyd aan beveel baie baie dankie julle my baba lyk so mooi en is so happy

Reviewed on Facebook

28 July 2018

Puik diens en n groot liefde vir al sy brakkies ...Hulle laat ons kind elke keer pragtig lyk. Dankie Reg en Lizzie

Reviewed on Facebook

30 March 2018

Lizzie and Reg were great with my dogs. I'll definitely use them again.

Reviewed on Facebook

23 December 2017

Baie dankie vir vroeg oggend sessie vir Jessie !! Sal weer van julle gebruik maak

Reviewed on Facebook

26 October 2017

Baie dankie dit was baie goeie diens, ons Pikangese kinders is sommer baie happy

Reviewed on Facebook

9 September 2017

Dit was nou voorwaar goeie diens. Dankie Reg en Rose julle doen wonderlike werk.

Reviewed on Facebook