Loading...

Please wait ...

Q

QMK Coaching

Port Elizabeth

(2)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (2)

Leave a review
5/5

2 customer reviews

Loading...
10 February 2021

My naam is Nico en ek is 52 jaar oud. Ek het hoë bloeddruk, cholesterol en diabetes en is oorgewig. Ek was kortasem en kon nie van my motor tot in my kantoor stap sonder dat my stem weggeraak het soos ek hyg nie. Een oggend sien ek ‘n post van Quinton met sy ontbyt en hy se gesond leef hoef nie vervelig te wees nie. Net daar en dan stuur ek hom ‘n inbox om te hoor of hy kans sien om my lewe te red. Hy het dadelik ja gese en vir my ‘n program uitgewerk. Op die 11de Januarie 2021 weeg ek in op ongeveer 162 kg (ek is maar 173cm lank) toe my eerste sessie met Quintin begin. Vandag is die 10de Februarie 2021 en ek het vanoggend ingeweeg op 149.3kg, my diabetes is van 25.8 af na tussen 6 en 8 voor en na etes., en dit na 1 maand saam met hom. Ek kan weer stap, staan vir lang rukke sonder om te hyg of te voel my rug gaan breek. My pad is nog lank, maar ek is ‘n nuwe mens. Dit is alles te danke aan Quintin wat my motifeer en dryf om ‘n gesonder en fikser lewe te leef. Baie dankie Quintin🙏 More...

Reviewed on Facebook

9 January 2021

QMK best in the business

Reviewed on Facebook