Loading...

Please wait ...

N

Nel Homecare / Tuisversorging

Faerie Glen

(2)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (2)

Leave a review
5/5

2 customer reviews

Loading...
18 June 2018

Ronel het op baie kort kennisgewing tot ons hulp gekom. Met begrip vir die omstandighede het sy 'n uitstekende versorger gestuur. Die diens is nie net professioneel nie, dit word ook met liefde, deernis, kennis en baie geduld aangebied. Ons het baie waardering vir die diens, DANKIE. More...

Reviewed on Google Maps

5 September 2017

Ek kan regtig Nel Tuisversorging met ‘n oop gemoed aanbeveel. Die agentskap is uiters behulpsaam, het begrip vir omstandighede, is simpatiek en is bereid om aan te pas by die pasiënt se behoeftes.

Die versorgers is baie netjies en goed opgelei. Hulle kan op enige tydstip aan die familie verslag doen oor die pasiënt se toestand en dit verskaf aan die familie gemoedsrus dat hul die familie dadelik sal inlig indien daar veranderinge intree wat dringende aandag vereis.

Ek kan regtig sê dat ek enige tyd vrymoedigheid het om Ronel te kontak en die feit dat sy regtig onmiddellik antwoord en LUISTER maak dit vir my aangenaam om met haar as agent te praat.
More...

Reviewed on Google Maps