Witbank
6 customer reviews
Ingrid Van der Walt
Beter as Mariska kry jy nie Mooiste mens met 'n hart van goud!!!Jys net die BESTE!!!
Reviewed on Facebook
Charné Combrinck
Mariska se passie vir fotografie weerspieël verseker deur haar werk! Ons is meer as tevrede met elke sessie wat sy al vir ons gedoen het!! Jy is ongelooflik!!
Reviewed on Facebook
Claire Helm
Mariska is an AMAZING photographer!! She is so passionate, patient and such a fun person while taking the photos. She captures every single moment that matters. Thank you, Mariska, for capturing all our milestones in photos and being such a big part of our family. More...
Reviewed on Facebook
Shandre Coetzer
Mariska jou fotos is amazing. Jy sit soveel liefde en moeite in elke foto. Dankie vir ons trou fotos. Ons is mal oor elke liewe foto.
Reviewed on Facebook
Tagan Teixeira
Excellent photographer ! Lovely, calm energy behind the camera. Makes one feel at ease and relaxed in your own skin. Highly recommend Mariska for any event! Awesome having her part of our wedding day! Memories we will never forget! ♥️ More...
Reviewed on Facebook
Danette Haupt
Mariska jy weet net hoe om n oomblik vas te vang en mens sien jou liefde vir wat jy doen in elke foto wat jy neem... Jy het n regte talent met n kamera! Ek sien uit na nog baie foto sessies saam jou! ❤️ More...
Reviewed on Facebook