Loading...

Please wait ...

Liquidice Productions logo logo
L

Liquidice Productions

Kimberley

(3)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (3)

Leave a review
5/5

3 customer reviews

Loading...
24 July 2021

Liquidice Productions is in 'n heel ander klas. My troue het 3 areas gehad waar daar klank en beligting moes wees. Een van hierdie areas moes hulle 'n kunstenaar met sy hele band in die buitelug hanteer van die verhoog, beligting, klank ens. .. By die onthaal was alles digitaal op skerms en self deur hulle design. Greg en sy span is ongelooflik vriendelik, profesioneel, en kan nie genoeg vir jou doen nie. Niks is vir hulle teveel moeite nie. Ek sal Liquidice Productions ten HOOGSTE aanbeveel vir letterlik ENIGE funksie!! PUIK PUIK PUIK!!!!!! More...

Reviewed on Facebook

2 March 2021

Puik diens!! My troue was n fees!! Geen foute, geen probleme. Hulle is bitter goeie mense en doen als in hul vermoe om n mens se dag perfek te maak!! Baie bekostigbaar!!

Reviewed on Facebook

22 February 2021

Excellent!!! Dankie vir al julle moeite.

Reviewed on Facebook