Bronkhorstspruit
1 customer review
Amori Pretorius
So my foon was vandag uit my kar uitgesteel onder in Kerk straat. Ons het JVR gekontak en binne oomblikke was hulle daar om ons te help. Hulle kon my foon track en binne n kwessie van n uur vanaf die insedent gebeur het is my foon gevind. Spesiale dankie aan Wouter, Jacobus, Dully, Koloti. Nerins kan mens beter diens kry nie. More...
Reviewed on Facebook