Somerset West
4 customer reviews
Chelsea Nel
Hanelke se fotos is ongelooflik! Sy en Etienne is 'n finominale span wat mens altyd gemaklik laat voel voor die kamera. Beveel haar vir enige iemand aan!
Reviewed on Facebook
Nika de Klerk
Hanelke, die diens wat jy lewer is só professioneel, maar tog só gemaklik. Dankie dat jy my en my kêrel se liefde en elke spesiale oomblik so mooi vasgevang het. Die fotos is ongelooflik! Ek kan nie ophou daarna staar nie. Baie liefde. Nika x More...
Reviewed on Facebook
Liezl Bruwer Bloem
Hanelke jou fotos is werklik besonders, jy is baie talentvol!! Jy het die spesiale oomblike van ons dag raak gesien en tyd gevries in jou pragtige fotos. Jy en Etienne maak 'n baie goeie span, julle het almal gemaklik laat voel en mens kon net natuurlik en ontspanne wees om julle. Baie dankie vir die kosbare; pragtige fotos, ek sal jou verseker aanbeveel� More...
Reviewed on Facebook
Hettie Botha
Ons het hierdie photoshoot so geniet. Baie dankie Hanelke vir die moeite , geduld en ook die ontspanne manier waarop jy dit gedoen het. Ek sal jou vir enige iemand aanbeveel. More...
Reviewed on Facebook