Vereeniging
4 customer reviews
Welma Bornman
Julle is uitstekend!! My vriendin het gister vir my blomme laat aflewer deur julle. Dis die mooiste bos blomme!!!! Dankie Jamie vir die spesiale drukkie wat saam met dit gekom het. xxxx
Reviewed on Facebook
Elane Botes
Puik diens Ondersteun hulle gerus
Reviewed on Facebook
Johan Van Staden
Fresh Flowers and they go out of their way to satisfy their customers. Great Value all around
Reviewed on Facebook
Mykkie Heymans
Baie dankie vir die bos blomme wat die 29 Augustus 2019 vroue dag wat gehou is by CWSA Meyerton.... Dankie Flower en Art Caf
Reviewed on Facebook