Safari Tuine, Bojanala Platinum District Municipality
4 customer reviews
Anneke Richter
Marochelle is baie vriendelik, professioneel en doen ekstra moeite! Ons het ons photoshoot baie geniet!!!
Reviewed on Facebook
Natasja Martin
Marochelle is absoluut amazing. Jy is gemaklik saam haar en geniet die ervaaring.
Sy is vol lewe en geniet dit wat sy doen.
Ek geniet haar idees vreeslik baie
Reviewed on Facebook
Letitia Van Der Spuy
Het ons fun poeierverf photoshoot so baie geniet! Dankie vir jou moeite en extra effort! Ons sien uit na die kiekies! �
Reviewed on Facebook
Micaela Lee Erasmus
Thanks for going the extra mile and keeping me so calm and relaxed trough such stressful day.
My photos came out so nice! More than what I expected.
Reviewed on Facebook