Loading...

Please wait ...

E

Exquisite wedding venue in Bloemfontein

Bloemfontein

(42)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (42)

Leave a review
5/5

42 customer reviews

Loading...
5 April 2021

What’s happening to the trails? The long routes are all overgrown and runners/hikers are unable to use these.

Reviewed on Facebook

2 April 2021

Worse experience with my kids and friends on a Good Friday Easter Hunt turned into a search for my kids who went missing at the event whilst they were looking for so called Easter Eggs. The event occasion was poorly managed by the Staff , No clearly marked directions for the kids to follow . There were 10 kids lost in the Bushes looking for Easter Eggs right up to the end of the fence of the mountain open gates adjacent to the trail , so many dangers around yet no sign of any Staff directing these youngsters as young as 5 back to safety . I , myself a parent took my children to enjoy themselves turned out as a horrible experience for them left at their own mercy ... I will definitely not return to this establishment , ill organised Easter Hunt . More...

Reviewed on Facebook

2 April 2021

Goid food, good friendly service..... Lekker lekker lekker

Reviewed on Facebook

21 March 2021

Baie lekker plek om met die kinders te gaan of om sommer net uit die stad te kom en iets te gaan eet.... Hulle kos is heerlik en hulle diens is puik!

Reviewed on Facebook

9 March 2021

Verry nice and relaxing

Reviewed on Facebook

13 February 2021

Friendly Staff and a nice out of the city kind of vibe....JM Sound. 0781252823

Reviewed on Facebook

7 January 2021

Great food and service kids loved the animals

Reviewed on Facebook

3 January 2021

Was very nice. Staff very friendly and helpful!!

Reviewed on Facebook

30 December 2020

Vir 'n ander tipe kersgeskenk het Helet en haar span my so mooi gehelp. Hulle het uit hul pad gegaan om 'n pragtige tafel te dek, heerlike platter met sap en het my skoonouers super spesiaal laat voel. Vir 'n wegbreek uit die stad, heerlike kos en pragtige omgewing sal ek Lochs enige tyd aanbeveel! More...

Reviewed on Facebook

10 December 2020

I love the place and the kids did too.

Reviewed on Facebook

8 December 2020

Baie oulike plek vir die hele gesin. My kind geniet die diertjies baie.

Reviewed on Facebook

2 December 2020

Thank you Lochs hoek for an awesome day. From the start Helet was super helpful in planning the day and Lucinda followed through on everything, you went over and beyond for us. the food was fresh and so delicious. thank you again for making it a special day for all of us. More...

Reviewed on Facebook

29 November 2020

Lochs Hoek Farm baie dankie dat julle my verjaarsdag ete so spesiaal gemaak het julle is fantasties die kinders het so lekker gespeel en die kos was rerig lekker baie baie dankie ❤

Reviewed on Facebook

14 November 2020

good venue, friendly staff, neat ,clean and healthy fresh air outside the city in the nature !

Reviewed on Facebook

11 October 2020

Gesellig, lekker kos en kinder vriendelik. En die personeel is baie baie vriendelik. Hul laat jou baie tuis voel.

Reviewed on Facebook

10 October 2020

Baie lekker stap,draf,fietsry paaie... Sal verseker 1 keer 'n week 'n draai maak. Dis great vir Bfn om so plek te hê.

Reviewed on Facebook

4 October 2020

Great food,friendly hosts.May this venue grow from strength to strength. Please support these friendly warm people.

Reviewed on Facebook

3 October 2020

lekkerste koeke ooit sal beslis weer kom kinders het dit so geniet tussen die diere

Reviewed on Facebook

26 September 2020

Iets wat ek baieeee nice gevind het vandag by julle is die "Ooie met lammers" badkamer wat spesifiek daar is vir mammas met kinders, ek kon my seuntjie se doek sonder enige moeite change, want alles is so netjies en daar is 'n changing matress en selfs 'n stoel as jy sou wou borsvoed! Baie impressed! Sal weer soontoe gaan! More...

Reviewed on Facebook

26 September 2020

Braai Fees! Kunstenaars wat optree, lekker versnapperings! Maak die lewe sommer weer lekker! En dit is nie ver uit die stad, net 10min se ry.

Reviewed on Facebook

20 September 2020

Lochs Hoek Farm is 'n lekker plek om oggend deur te bring saam gesin. Kids speel heerlik en lief om diere te voer!

Reviewed on Facebook

20 September 2020

Baie oulike plek! voel heeltemal relaxed daar

Reviewed on Facebook

19 September 2020

Baie lekker plek. alles so rustig en in die natuur.

Reviewed on Facebook

12 September 2020

Lekker gestap en toe heerlik geëet! Sal verseker weer gaan.

Reviewed on Facebook

6 September 2020

the food staff and atmosphere

Reviewed on Facebook

23 August 2020

Lkr gekuier in mooi omgewing ... vriendelik...lkr kos en koffie

Reviewed on Facebook

22 August 2020

Wat n wonderlike plek! sal julle sommer elke naweek besoek!

Reviewed on Facebook

16 August 2020

Very peaceful place! Loved it! Very lovely and friendly staff! Will definitely visit again!

Reviewed on Facebook

15 August 2020

What a lovely place. Perfect for family and friends. Will definitely visit many more times.

Reviewed on Facebook

15 August 2020

Awesome place, milkshake and cake amazing

Reviewed on Facebook

10 August 2020

Very nice outdoors experience with MTB and hiking trails suited for every age and fitness level. Very nice Deli with great breakfasts and other foods. Nice and cosy atmosphere. Definitely recommend! More...

Reviewed on Facebook

7 August 2020

Such a beautiful hiking route with lovely friendly people

Reviewed on Facebook

3 August 2020

Heerlik vars en staproete is uitdagend of net gewoon... Jy kan n heerlike stil atmosfeer geniet. Verseker n spesiale gesins uitstappie

Reviewed on Facebook

2 August 2020

Wat n lekker rustige dag weg van die stad se gejaag net 11km vanaf Makro, Bloemfontein op die Kimberley pad. Vat jou hele familie saam. Hul kan stap, draf of fietsry op roetes wat baie goed uitgemerk is. Ouma kan lekker sit en koffie drink terwyl jy jou daaglikse oefensessie inkry. n Fastastiese wegbreek vir almal ‍♀️ ‍♀️ ‍ ‍♂️ ‍♀️ More...

Reviewed on Facebook

30 July 2020

Baie rustige atmosfeer, heerlike koeke en koffie. Volgende keer gaan ons beslis die staproetes aandurf

Reviewed on Facebook

30 July 2020

gebak is heerlik, skoon en netjies, heerlik in d natuur

Reviewed on Facebook

19 July 2020

Was nou al 'n paar keer daar en gaan stap. Kos en koffie heerlik. Beveel dit beslis aan as jy bietjie son, varslug en rustigheid soek.

Reviewed on Facebook

12 July 2020

Sal beslis 'n gewoonte maak om daarheen te gaan!!

Reviewed on Facebook

5 July 2020

Are there today and food was outstanding!!!

Reviewed on Facebook

27 June 2020

Ongelooflik. Verseker n plek vir een en almal. Julle is tops

Reviewed on Facebook

27 June 2020

Baie lekker venue vir familie kuiers! En stap roetes!

Reviewed on Facebook

14 June 2020

Baie nice.. roetes en Deli xx

Reviewed on Facebook