Nelspruit
15 customer reviews
Zancia Van Der Walt
Nelspruit se beste fotograaf! Die moeite, die tyd, die lag en selfs die huil alles die moeite werd! Dankie Elma vir alles wat jy gedoen het om ons dag so Onvergeetlik te maak!
Reviewed on Facebook
Liana Botha Strauss
Net n fees om fotos by Elma te neem. Waarde vir geld, en groot pret. Elma se fotos is regtig pragtig
Reviewed on Facebook
Danielle Gildenhuys
Awesome fotograaf. Sy laat n mens baie maklik voel en laat n mens lag.
Reviewed on Facebook
Ntando Ndlovu
Wow Elma you are the best and thank you for being my wedding photographer... Precious and we can't wait for our album to be ready
Reviewed on Facebook
Landé Willemse
She is fantastic with an arty eye and quality photos.
Reviewed on Facebook
Amoré Fernandes Caldeira
Had such a great experience working with Elma! Very professional and yet made me feel so comfortable. Beautiful person who made me laugh and enjoy the shoot so much. Would highly recommend her!
Reviewed on Facebook
Lisah Lassy
Great photographer, love her work.
Reviewed on Facebook
Linelda le Roux
Stunning work done by a great photographer! Can highly recommend Elma!
Reviewed on Facebook
Tanja Loots
Elma is passionate and extremely good at what she does. She made me feel totally comfortable.
Reviewed on Facebook
Jessica Rose McEndoo
Elma is a delight to work with. I would highly recommend her as she is a super photographer and her personality had everyone at the wedding laughing and smiling. Thank you Elma!
Reviewed on Facebook
Benita Verster
Was my eerste foto shoot en sy't my so gemaklik laat voel! Ek love haar werk! Hoe sy mens gemaklik laat voel! Absoluut love haar! Sy is so profesioneel!
Reviewed on Facebook
Gugu Shabangu Duba
Wow, had my shoot the past weekend n elma is such an amazing professional with a welcoming personality. We had an amazing time. Thank you very much :)
Reviewed on Facebook
Mimie Verster
The Best ... pragtig , kunstig , oorspronklik , fantasties ,
Reviewed on Facebook
Elsa Van Helsdingen
Elma jy is profesioneel jy is fun en ek weet nie van iemand wat sulke mooi en oorspronklike fotos neem nie. Mag jy nog lank en n besige beroep he in fotografie. Jy het die passie daarvoor. Hou so aan. More...
Reviewed on Facebook
Daleen Du Plooy Hillicks
Cheers Elma. N wonderlike persoonlikheid en uitstaande fotograaf. Haar passie is haar werk en anders om. Hierdie geluk straal sy uit. As jy haar ontmoet sal jy haar nooit vergeet. More...
Reviewed on Facebook