Loading...

Please wait ...

D

Die Boord

Ceres

(23)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (23)

Leave a review
4/5

23 customer reviews

Loading...
15 May 2022

Quality food excellent service

Reviewed on Facebook

2 May 2022

you have to do the beer and truffle pairing and the food is good. service always good

Reviewed on Facebook

30 April 2022

Great pizzas and lovely outdoor seating.

Reviewed on Facebook

3 April 2022

Visit at the Farmstall, browsing

Reviewed on Facebook

7 March 2022

Slegste ervaring ooit! Onprofessioneel. Die bestuurder het absoluut geen manier van praat nie. Om nie eers te praat van die feit dat ons amper 2 ure moes wag vir kos nie! Sal hierdie plek glad nie aanbeveel nie! More...

Reviewed on Facebook

20 February 2022

Baie teleurstellend!!!!!!! Swak gehalte kos. Van die takeaway wil ek nie eers praat nie. ������ wens ek kon n photo upload vir mense om te sien. Julle sal my beslis nooit weer daar sien nie. More...

Reviewed on Facebook

12 February 2022

Fast service, very nice food and the most beautiful view for photos 😍😍😍😍❤️❤️❤️

Reviewed on Facebook

28 November 2021

Het baie posts gesien oor Die Boord, Wolseley oor hulle lekker kosse en goeie dienste. Tot ek gister self ervaar dat dit glad nie die geval is nie. Ek het gebel en gevra om ń booking te maak vir 4 mense, gister vir my verjaarsdag. Die persoon wie die foon geantwoord het het gesê dis nie nodig nie. First come first serve. Met ons aankoms was daar twee tafels wat opgestaan het 'RESERVED'. Een kelner het het gesê na 3uur moet bookings gemaak word en die ander kelner het gesê daar word glad nie besprekings op ń Saterdag gemaak nie. So ek weet nie hoe werk julle so met mekaar dat julle nie julle storie ken om die kliënte ordentlik kan help nie. Ons was verwys na die Padstal na ń klein tafel waar 4 mense moet sit en eet, baie onproffesioneel. Daarna het die kelnerin vir ons gesê ons kan na ń konferensie kamer toe gaan? Ek meen, hoe gemaak? Ons is dan kliënte, en daar was op die foon gesê, first come first serve. Ons het liewer besluit om te gaan, waar ons beter diens kon kry. Die kersie opi koek is toe ons vir die kelnerin sê ons gaan liewer loop, toe sê sy "OK, PERFECT" ipv omveskoning te vra omdat hulle nie vir ons kon akkomodeer nie. JULLE WERKERS IS GLAD NIE APPROACHABLE NIE!! En soos ek kan sien dat julle nie op die ander reviews reply nie, wys dat julle nie omgee oor hoe die plek bestuur word nie. En sal ook nie aan kliënte diens werk nie!! More...

Reviewed on Facebook

27 November 2021

Baie goeie dienste! Goed vir as jy meetings ook daar wil hou. Kos is fantasties en jy wag nie lank nie. Keep going you guys!

Reviewed on Facebook

20 November 2021

Baie baie mooi plek en vriendelike personeel, lekker onthaal plek, uitstekende restaurant.

Reviewed on Facebook

7 November 2021

Wow what a nice surprise! We almost drove passed but so glad we turned in at die Boord. Your food is absolutely amazing. The staff is friendly and helpful. And the vibe and setting is gorgeous. We had such a good time! More...

Reviewed on Facebook

24 October 2021

stunning family restaurant where the kids can play and enjoy the outdoors

Reviewed on Facebook

21 October 2021

Bright, airy, clean. Baby geese in the dam. Pizza was brilliant. I'll definitely go back again.

Reviewed on Facebook

19 September 2021

Quick service, great for kids, delicious food.

Reviewed on Facebook

30 August 2021

Lack of communication❗

Reviewed on Facebook

28 August 2021

Die Boord is baie lekker vir mense met kinders. Die kos was baie lekker en die diens was goed. 'n Mens voel sommer tuis daar.

Reviewed on Facebook

30 July 2021

Baie goeie diens en die kos was van uitstaande gehalte. Sal beslis weer daar gaan eet!!

Reviewed on Facebook

27 July 2021

Experienced poor service when we visited them on saturday.

Reviewed on Facebook

17 July 2021

Ek was vandag hier vir die eerste keer en dus beslis nie my laaste keer nie. Regtig waarde vir geld. Dankie Theuns vir die goeie diens, hy is 'n wonderlike kelner

Reviewed on Facebook

19 June 2021

Great Venue! Goeie kos! Groot verskeidenheid!

Reviewed on Facebook

6 June 2021

This is a super venue and really worth a visit. Casual, easy going, great service

Reviewed on Facebook

30 May 2021

Ons was vandag vir die 1ste keer hier en beslis nie die laaste keer nie. Pragtige plek met die vriendelikste personeel. Die kos was 'n ekstra bonus, heerlik en waarde vir jou geld.

Reviewed on Facebook

3 May 2021

Wonderlike atmosfeer en lekker kos👌👌

Reviewed on Facebook