Loading...

Please wait ...

Desiree Pienaar Photography logo logo
D

Desiree Pienaar Photography

Carletonville

(13)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (13)

Leave a review
5/5

13 customer reviews

Loading...
17 January 2019

I love how she thinks out of the box and capture the smaller details, which in the end matters far more

Reviewed on Facebook

25 November 2016

Baie dankie Desiree vir die 'life saving' oomblik. Jy is ster! Ek het nooit kon dink die foto's sou so mooi uitkom nie. Ek het jou nie geken nie en ek moet se jy is fantasties in wat jy doen! Met die venue en jy het jy my dogter se daggie finaal awesome gemaak! More...

Reviewed on Facebook

15 July 2016

Baie baie mooi fotos. Kan nie wag dat sy ons troue afneem desember nie. So tevrede met haar werk en sy laat mens so gemaklik voel veral die manne wat nie regtig van fotos neem hou nie.

Reviewed on Facebook

30 April 2016

Baie dankie vir fotos dit is regtig pragtig en kan nie wag vir my trou dag want weet jy gaan weer stunning foto's neem

Reviewed on Facebook

12 April 2016

Desiree is great in haar werk, ek sal haar aanbeveel met die grootste vertroue - sy doen moeite om jou op jou gemak te laat voel - en sit meer as 100% in haar werk - Baie profesioneel. - Desiree dankie vir n awesome photo-shoot. More...

Reviewed on Facebook

4 January 2016

Het al drie keer gebruik gemaak van Desiree Pienaar Photography. Kan haar dienste met die grootste vertroue aanbeveel. Sy is profesioneel, gaan die ekstra myl vir haar kliente. Sy maak seker dat die eindproduk ten alle tye aan haar hoe standaard voldoen. Haar pryse is ook baie, baie redelik. Selfs as sy spesiale aanbiedings het, kan ek haar dienste aanbeveel omdat sy nog steeds dieselfde tyd spandeer soos met haar gewone pakkette. More...

Reviewed on Facebook

14 December 2015

BAIE dankie vir die mooi fotos en die mooi boek! Dis excellent!!

Reviewed on Facebook

2 December 2015

Always such a pleasure to work with Desiree. She has done my wedding photo's, maternity, new born and all my family photo shoots. Always goes that extra mile and she is truly awesome. More...

Reviewed on Facebook

8 November 2015

Des baie dankie vir ons pragtige fotos. Jy en jou man is awsome!! Soveel geduld met ons gehad en ons lekker laat lag. Xxx

Reviewed on Facebook

30 September 2015

Baie danki vir al jou moeite as dit kom by fotos neem. Jy is puik en neem pragtige fotos. Baie baie danki.

Reviewed on Facebook

15 August 2015

Nog altyd tevrede met puik foto's wat spesiale oomblike vasvang!

Reviewed on Facebook

15 August 2015

Ek wil namens my gesin vir jou dankie sê vir jou moeite ,idees en pragtige fotos. Ons is mal daaroor. Ek dink almal wat al van jou dienste gebruik gemaak het, is net so tevrede soos ons!!

Reviewed on Facebook

14 August 2015

Desireè, baie dankie vir die pragtige fotos! Sal verseker weer van jou dienste gebruik maak.

Reviewed on Facebook