Loading...

Please wait ...

Deeds Photography logo logo
D

Deeds Photography

Pretoria

(15)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (15)

Leave a review
5/5

15 customer reviews

Loading...
15 July 2019

A Lady that makes you feel special with her incredible personality around her. Punctual and perfect with her camera. Well done!

Reviewed on Facebook

29 June 2019

Positief, vrolik en liefdevol. Baie goeie fotograaf. Rerig aanbeveel

Reviewed on Facebook

20 June 2019

Great professional and stunning person!

Reviewed on Facebook

3 January 2019

Jy kan nie anders as om te glimlag vir die kamera as Deidre agter hom staan nie!!

Reviewed on Facebook

20 October 2018

We had THE best photo shoot!! It surpassed my wildest dreams by miles!!!! I could not have wished for a more amazing maternity shoot!!!

Reviewed on Facebook

6 February 2018

Hierdie mens se passie vir die lewe is amazing en haar werk is stunning �

Reviewed on Facebook

20 December 2017

Deidre is n ongelooflik mooi mens, binne en buite. Foto sessies is altyd vet pret en ons lag altyd lekker. Die foto’s is altyd WOW!!! Jys n blessing!

Reviewed on Facebook

10 October 2017

Waar begin ons om dankie te se vir al jou moeite wat jy doen.Baie dankie vir die Mooiste foto's.Mooiste foto album en dat jy ons so mooi deur alles gehelp het. Jy is n hartsmens.Lief jou regtig baie Vriendin... More...

Reviewed on Facebook

21 July 2017

Hierdie mooi mens met n mooi hart sien alles wat onvergeetlik is raak deur haar lens!

Reviewed on Facebook

19 April 2017

@[100000506744080:Deirdré de Bruyn] @[138321289665891:CupiCreations] Deeds jy is die beste! Dankie vir n baie lekker en opwindende fotosessie. Ons en kids het dit vreeslik geniet. Dankie vir jou gemaklikheid en ongelooflike talent. Beveel jou sterk aan! Mal oor ons fotos!! Jy is voorwaar tops! Sien uit na nog vele meer saam jou!!!! More...

Reviewed on Facebook

9 April 2017

Deirdre is absolutely amazing and goes the extra mile with every photo shoot she does! She makes photo shoot fun and enjoyable for everyone and produces the most beautiful photos.

Reviewed on Facebook

8 April 2017

Love jou werk, love jou passie en love jou menslikheid!

Reviewed on Facebook

31 January 2017

Absoluut die moeitewerd om van Deirdré de Bruyn/Cupicreations gebruik te maak- vanaf cupcakes, koeke, graphic designing tot belangrikste, haar besonderse kwaliteit fotografie! Dit absoluut haar passie en die liefdevolste mens wie ek ken! Haar diens is van bogehalte kwaliteit en sy gaan altyd die extra myl vir elke klient! More...

Reviewed on Facebook

19 October 2016

Deirdrè approaches every aspect of her business with so much love and professionalism that be it you are coming for a photoshoot or just ordered a few cupcakes (hopefully a few dozen) she will put a 100% of herself into it. You will never be dissipointed.

Reviewed on Facebook

19 October 2016

Beautiful person and professional. Her work is her pride and we have first hand proof of how amazing her work is

Reviewed on Facebook