Midstream Estates
3 customer reviews
Gheneri Joubert
Ek en my woefsters is MAL oor Leatitia. Kennels altyd silwerskoon en ruim. My honde is baie gelukkig daar. Leatitia gaan d ekstra stappie as jou hond nie lekker voel nie - vat hul so vinnig as moontlik na 'n veearts. Beste kennels!!!
Reviewed on Google Maps
Hendrie Alberts
Very well priced!
Reviewed on Google Maps
Oomboom Boom
happy dogs, happy owner
Reviewed on Google Maps