Klerksdorp
11 customer reviews
Elsje Wilken
Neline baie dankie vir jou hulp en jou vinnige diens! Ek waardeer dit!
Reviewed on Facebook
Andrea Rieckert
Herotel Koshcom uses Arnold & Wessels for all our printing and signage needs. Excellent service and quality from all the staff, from sales to graphic design thank you!
Reviewed on Facebook
Arthur Seitshiro
Premises with such excellent working atmosphere is an ingredient for success. I am proud to be an integral part of the company.
Reviewed on Facebook
Natasha Mocke
Arnold and Wessels Design & Print - ek kan met 'n gerusde hart se dat die diens wat ek hier ervaar ongelooflik is! Almal is vriendelik en behulpsaam. Die nuwe fasiliteite (co working space, koffiewinkel (Brüder Coffee Roastery)) skep 'n atmosfeer waar jy kan werk, vergader, of sommer net 'n lekker koffie kan geniet saam met vriende en familie! Hierdie is verseker 'n toonaangewende, visionere plek. Welgedaan... More...
Reviewed on Facebook
Chantal De Lange Kooyman
Ek het nog altyd goeie diens ontvang, altyd vriendelike gesigte al gaan dit hoe rof. Uitstekende kwaliteit werk, en prints gekry, om nie eers te praat van die great verpakking nie. Julle is tops
Reviewed on Facebook
Karla Du Plessis
Beste & vriendelikste diens!! Baie dankie aan Oom Chris & sy hele span dat ek altyd op jul kan staat maak. Van my trou uitnodiging in 2013 wat jul ontwerp het, en my gehelp het met die uitleg, tot vandag met my winkel se stempel & vouchers. Julle is TOPS!! Ek sal julle enige tyd aanbeveel!!! More...
Reviewed on Facebook
Magdel Engelbrecht
Bad service, more than once.
Reviewed on Facebook
Maryke Schoonwinkel
Arnold & Wessels is like Family to us! We love how they value people and build relationship with customers! We always get the best quality prints & signs. Next Level!
Reviewed on Facebook
Yusuf Ameen
Chris was a customer at a company that I was managing. Best client which made me do all my printing by him. Was never let down and now running our own business which only does our printing by him. Thank you Chris and the team. The Team is also amazing. The good work ethic shines through the entire workforce. More...
Reviewed on Facebook
Sadiyah Mosam-Ameen
Have been with Chris and his team for over 3 years now. Always outstanding service! And even the rare occassion where things get messed up they always make it right and give extra. Staff are always friendly and smiling and go the extra mile. More...
Reviewed on Facebook
Eulanda Jv Rensburg Fourie
Beste diens, uitstekende werk!! Vriendelilste mense wat die ekstra myl stap. Ek bevèel Arnold en Wessels beslis aan vir enige werk! !!! #Regte plek vir die beste resultate!! More...
Reviewed on Facebook