Stellenbosch
1 customer review
Maré Louw De Jongh
So baie dankie vir ons beautiful fotos wat so mooi die storie van ons gesin vasvang! @ac_tography het ongelooflike talent en om binne 2 dae ons fotos te kry was 'n wonderlike bonus! Ons gesin is nie lief vir fotos neem nie, maar Johann het met grootste gemak die beste uit ons gekry. 😁 More...
Reviewed on Facebook