Selcourt
20 customer reviews
Corrie du Toit
Good very, very, good!! Nothing is to much effort for this special person. She loves what she do!
Reviewed on Facebook
Tes Oosthuizen
Well Done!
Reviewed on Facebook
Rachel Ras
Dankie Fransie vir Marchelle en Terence se pre-wed shoot....STUNNING en dan ouma se aapstertjie....jou werk is van uitstaande gehalte! !! Baie dankie dat jy ons memories vaslê met jou kiekiemasjien! More...
Reviewed on Facebook
Cherine Opperman
Prentjie mooi! Wow regtig stunning foto's.
Jy laat mens so gemaklik voel.Dankie baie vir ons mooi foto's. �
Reviewed on Facebook
Simone Maree
Was beide kere ' n fees. Baie professioneel maar baie pret ook!! Baie dankie vir mooi en besonderse fodies!!
Reviewed on Facebook
Nelizé Smit
Jou werk ia fenomenaal!!! Absoluut van fantasties. Sal graag weer in die toekoms saam jou wil werk. Nelizé
Reviewed on Facebook
Ita Viljoen
Beter kennis van mense sal jy nerens kry nie. Fransie is 'n hartsmens wat deur haar lens in mense se siele kyk, daarom dat elke foto 'n stukkie van elke mens se hart en menswees weerspieel. Sy verstaan mense en hul verhouding met die kamera en fotos en dit is die rede waarom elke foto in sy eie reg 'n "masterpiece" is. Perfe tion takes time and Profitea makes the wait worthwile. Baie geluk met wobderlike diens en uitsonderlike herinneringe More...
Reviewed on Facebook
Elsabe Blom
Fransie, baie dankie vir ons mooiste troufotos! Ons sou dit nie anders wou hê nie. Jy het nie n oomblik verby laat gaan nie - soveel is vasgevang deur jou lens. Jou fotos is ons “memories forever”! More...
Reviewed on Facebook
Frikkie Karin Karlien Roets
Baie goeie fotograaf! Mooiste mens en lekker om saam haar in die studio te wees en die mooiste mooi vas te vang!
Reviewed on Facebook
Roylene Grobler
Fransie... Seker die beste fotograaf wat ek al ontmoet het, so ontspanne, spontaan en vol grappe.. Jy is een uit 'n duisend. . Baie dankie vir die lekker verrassing. Het dit regtig nie verwag nie. More...
Reviewed on Facebook
Zani Louwrens
Awesome awesome awesome!!!!!!!!! Love my fotos!! Jy weet beslis wat jy doen Fransie!!!! Gaan jo baie meer in die toekoms gebruik!
Reviewed on Facebook
Salome Horn
Beste in die land.!! Fransie is altyd vriendelik en sy het net 'n perfect touch met kinders en handle ons tweeling better as wat enige fotograaf nog ooit kon.
Reviewed on Facebook
Lize Esterhuizen
As jy n goeie fotograaf soek, hier is die beste 1 wat jy ooit sal kry � haar werk is van die beste ooit en wat n plesier om saam haar te werk. Jy voel altyd welkom en so gemaklik � More...
Reviewed on Facebook
Paul Bosman
Die verloowings fotos is stunning en kan nie wag vir die trou fotos nie!
Dis was baie lekker om saam jou te gewerk het en love jou idees en hoe jy met n mens werk. Sien uit na wat voorlê!!
Reviewed on Facebook
Jolene Van Der Westhuizen
Thank you for my wedding photos, they are stunning
Reviewed on Facebook
William Frederick Daniels
Awesome experience and wonderful photos were taken.
Reviewed on Facebook
Faith Erasmus
Fransie is awesome she just makes everyone feel so special
Reviewed on Facebook
Olga Browne
Eks mal oor tannie se werk!! Tannie maak mens so gemaklik voel en is saam met ons laf!! Tannie is AWESOME
Reviewed on Facebook
Miemie Pretorius
Beste fotograaf onder hierdie son. Beter mens met passie vir Haar medemens en fotos sal jy Nie kry nie
Reviewed on Facebook
Susan van der Merwe
Stunning fotograaf het almal soo op hulle gemak laat voel was maklik om fotos te neem Dankie baie Fransie
Reviewed on Facebook