Eldorado Park, City of Johannesburg Metropolitan Municipality
12 customer reviews
Chané En Shaun Snyman
Hierdie girl is talentvol en bitter uniek... sy is ň MOET vir enige shoot !
Reviewed on Facebook
Sumari Brits
Hierdie dame is regtig een uit 'n miljoen!! Weet nie hoe om vir jou dankie te se vir al my pretty foto's nie!! So proffesioneel en weet presies waarvan haar kliente hou. Leandrie jy is 'n true blessing vir my en so so talentvol :) Wens ek kon jou 10 sterretjies gee... More...
Reviewed on Facebook
Marike Joubert
Dankie vir al jou moeite met ons troue! Kan nie wag om die res van die foto's te sien nie! Sal jou beslis vir almal aanbeveel �
Reviewed on Facebook
Heidi Parker
Leandrie baie dankie jy het ons so op ons gemak laat voel en die voorsmakie van die fotos het ons asem weg geslaan. Kan nie wag vir die res van die fotos!!
Reviewed on Facebook
Janet Pringle
Baie dankie vir ons onbeskryflike mooi trou fotos. Jy het absoluut ons dag en memories vasgevang in fotos waarna ons verewig kan kyk. Ek kan nie vir jou genoeg dankie sê. Jy het 'n verskriklike talent vir die oomblike vasvang. More...
Reviewed on Facebook
Bonita Andrews
Love my photos!!!! You definitely have a gift for photography!!!
Reviewed on Facebook
Surinda Bosch
Thank you so much for my photos ... they are beautiful *
Reviewed on Facebook
Lee-Ann Annandale
A wonderful morning session with the bubbly Leandrie! Professional. Kind. Funny. Talented. "HAHAHAHA!!!" "I said hold!" Thank you for making this day special for us
Reviewed on Facebook
Bianca Seipel Bell
Amazing talent and loved having her capture our special day! Highly professional!
Reviewed on Facebook
Nicolle Gray Du Toit
So professional and such a lovely person! And of course AMAZING photos!
Reviewed on Facebook
Nadia Crous
Leandrie went literally out of her way for me. She is exceptional & kind hearted. All the effort just left me speechless. I am so grateful to you and grateful I know such an exceptional person ! I will refer everyone I know to you for anything, this went beyond service! �� More...
Reviewed on Facebook
Nicolene Van Schalkwyk-Laing
Leandrie has that rare talent to not only capture those special moments but to also capture the raw emotion between people. Her portfolio is exceptional and she stands shoulder-to-shoulder with photographers who have been in the industry for decades! More...
Reviewed on Facebook