Oakdale
14 customer reviews
Lee-anne Cornelius
Baie dankie vir die Uitstekende diens, die tertjies was fantasies!! Ek sal definitief weer by jou bestel
Reviewed on Facebook
Sarah Roos
More more
Ek wil net weet wanneer jy kans kry vir slaap Deidre? Jou koeke en cupcakes is uit 'n ander wereld!!!! Stunning Verby!!!!
Reviewed on Facebook
Lizelle Zella Lombaard
Die beste koeke en cupcakes wat ek nog ooit geeet het. *Yum yum yum
Reviewed on Facebook
Charmaine Loubser
Die heerlikste gebak, love al die Cupcakes. Uitstekende produkte en diens!!
Reviewed on Facebook
Annemarie Berry
Mooiste en lekkerste koek nog ooit! Baie dankie Deidre sal defintief weer vir jou vra om n koek te bak�
Reviewed on Facebook
Heidi Theron
Ons wil baie dankie se vir die mooi unicorn lumo koek . Dis presies wat ons wou gehad het. Dankie vir jou vriendelikheid en baie goeie verpakking van die koek. Xxx
Reviewed on Facebook
Anei Bonthuys
Dankie Deidre vir Anlea se stunning reënboog "Poppie" koek! SO mooi versier en heerlik klam en sag met botterversiersel! Sy het haar verjaarsdag koek baie geniet! Ons sal beslis weer van jou gebruik maak. More...
Reviewed on Facebook
Jacques Du Preez
Baie dankie vir jou aandeel in die "baby reveal" - dit was die lekkerste en mooiste cupcakes wat ek al ooit gehad het. Jy mag maar Deidre ...
Reviewed on Facebook
Leandri Rabe
Dis die 2de keer wat ek vir KolleWyntjie gebruik. En soos altyd, is die diens puik! Lekkerste koeke, Deidre is so vriendelik en behulpsaam! Mal oor haar koeke wat sy vir ons gemaak het! Sal haar vir enige iemand aanbeveel! More...
Reviewed on Facebook
Amelia Koopman
Very very nice cupcakes indeed! Would surely recommend to anyone
Reviewed on Facebook
Carl Westman
The cake looked stunning and tasted amazing. Best bday cake ever.
Reviewed on Facebook
Anthea Benting Nel
Thank you Deidre, you've done it again!!! I love the Peppa Pig cake, its exactly what I wanted :)
Reviewed on Facebook
Jaclyn Stalmeester
Wow... made exactly to order specifications and DELICIOUS!!! Thank you from the bottom of our hearts.
Reviewed on Facebook
Katherine Bala
Deidre created on 2 occasions stunning, delicious cakes....there's definitely going to be more occasions that I will use and recommend Kolle Wyntjie
Reviewed on Facebook