Heidelberg
6 customer reviews
Deon Burness
Ek wens ek kon vir Deon 10/5 rating gee hy verdien dit verseker. Hy het ons "engagement shoot" gedoen en oor n paar weke ook ons troue en ek moet se daar is maar nie beter daar buite nie. Mens is op jou gemak om hom en hy is baie professioneel. Die fotos wat ons gekry het is uit n boek uit! As enige iemand huiwer om vir Mnr du Plessis te gebruik moet nie jy gaan lank en ver soek om iemand te kry wat die gehalte fotos neem. More...
Reviewed on Facebook
Adele Schoeman
Die beeeeautifulste fotos van ons meisiekind se strandtroue...soveel moeite gedoen en al haar wense nagekom. Dankie dat jy deel was om hulle sprokie waar te maak!
Reviewed on Facebook
Kgothatso Ntsie
Fantastic
Reviewed on Facebook
Sacha Brassel
Fantastic professional photography, Best value for our money!
Reviewed on Facebook
Elizabeth Julie Daniel
The most beautiful and stunning photos. Every photo taken perfectly.
Reviewed on Facebook
Michelle Baer
Deon was so enthusiastic to join us at the Ridgeback Rehab and donate his time to take some professional pictures of the hounds. Despite the pictures being in aid of charity - he edited them and sent them to us 2 days later!! So thankful for talented people like you Deon! Keep up the great work More...
Reviewed on Facebook