Da Nova
19 customer reviews
Johani Fourie
Die BESTE fotograaf!!!!
Reviewed on Facebook
Kara Droomer
Heeeeel heeeeel beste fotograaf ooooit!!!!
Reviewed on Facebook
Liza Du Toit
Uitstekende fotograaf... en oulikste mensie...
Reviewed on Facebook
Donique Leonard
Ek sal elke dag saam jou werk!! Jou werk is stunning verby!!
Reviewed on Facebook
Nenane Bester
Anina is uitstekend met haar werk en 'n awesome mens
Reviewed on Facebook
Madeleine Nel Odendaal
1 woord ... AWSOME .... daar is niks meer wat ek kan se !!!!
Reviewed on Facebook
Leecia Lyon
Anina jou ster!!!! baie baie dankie vir jou tyd en stunning fotos...
Reviewed on Facebook
Rita Schlesinger
Anina is amazing! Sy het ons so mooi gehelp en gewys wat om te doen! Sal haar enige tyd aanbeveel!!
Reviewed on Facebook
Liesl Strydom
Anina het ons so gemaklik laat voel en het 'n lieflike persoonlikheid. Dit voel of mens mekaar jare ken. Die mooiste oomblikke van ons is vasgevang deur haar lens. Anina Harmse Photography is 'n MOET vir enige okasie! More...
Reviewed on Facebook
Charl Sidney Conradie
Baie dankie vir die wonderlikke fotos. Ons is meer as tevrede en dankie vir uitstekende diens. Sal jou vir enige iemand aanbeveel...
Reviewed on Facebook
Melissa Ascencao
n Ongelooflike fotograaf, met n hart van goud wat vir ons altyd net die beste gee. Baie dankie vir al jou moeite, liefde en omgee Anina�
Reviewed on Facebook
Samoné Coetzee
"Photography is not about the cameras, gadgets and gismos. Photography is about photographers.
A camera didn't make a great picture anymore than a typewriter makes a great novel" - Peter Adams
Jy is n ongelooflike talentvolle fotograaf, met die mooiste hart en die beste oog vir n mooi kiekie. Ek voel so gebless en bederf dat ek nou vir die 3de keer voor jou lens kon wees. Dankie vir al die liefde, passie en ongelooflike baie detail wat jy in elke liewe foto sit. Jy is tops ��
More...
Reviewed on Facebook
Hildegarde Van Dyk Basson
Wat n' belewenis! Ek wou nog altyd die kans waag om n' boudior fotosessie te doen maar my moed het my altyd begewe. Hier uit die bloute sien ek Anina soek modelle vir fotosessies.
Hoekom nie die kans vat en kyk wat gebeur!
Ek was so gelukkig om uit te vind dat ek gekies is deur haar. Van die eerste epos van haar het ek sommer geweet dat sy n' baie spesiaale mens is, en toe ek die gesig saam met die boodskappies kon sit het ek besef ek was reg. Sy is so n' pragtige mens en het my van die eerste foto op my gemak laat voel.
Vir iemand wat nie eers met haar kostuum op die strand wil loop sonder t-hemp en kortbroek nie het ek gou ontdooi voor haar kamera! Anina kan maar!
Sy het n' wonderlike gawe om die mooi in elke oomblik vas te vang. Ek kyk na my foto's en kan nogsteeds nie glo dit is ek.
Baie dankie Anina!
Vir enigeen wat dit oorweeg om so fotosessie te doen kan ek maar net sê: "Doen dit!"
More...
Reviewed on Facebook
Lasalette Guerreiro Frazao
Love the photo's
Reviewed on Facebook
Ryan Mostert
Awesome photographer and person!!
Reviewed on Facebook
Gainor Andrews
An amazing photographer I cant wait for our wedding shoot. Talented and a lovely person to work with.
Reviewed on Facebook
Lindsey Senatore Hocker
Anina is absolutely fabulous!! She's personable and kind and you can tell by her work how talented she is. She's just a gem, I wish she was wasn't on another continent! You'll love her
Reviewed on Facebook
Olivia Kershoff
Anina is such a friendly person and brilliant photographer. She made me feel so comfortable and I had a great time! Ryan kept me laughing "ha haha ha"!
Can't wait to do it again, next time a couple shoot. I seriously recommend everyone to do a shoot with her. Not only is it a great experience, but the photo's come out beautifully and they are memories that will last you a lifetime!
Thanks again Anina!
More...
Reviewed on Facebook
Bonita Odendaal Schoultz
Absolute best photographer. Very friendly and easy going. Stunning photos. So lucky we had her on our big day
Reviewed on Facebook