Nelspruit
3 customer reviews
Elfreda Lindeque Steyn
Beste Fotograaf wat ons as n Familie kan aanbeveel! Sy is absoluut puik! Sy het so deel gevoel van ons! Dankie Carine jy het ons spesiale dag vervolmaak! 😊
Reviewed on Facebook
Leandri Boogaers
Sonder twyfel die beste ondervinding wat ek/ons al ooit saam 'n fotograaf gehad het! Sy is finominaal! Vinnig en effektief en haar foto's vang elke liewe detail vas. Baie dankie vir ons pragtige foto's! Ek kan nie meer wag vir ons volgende sessie nie! More...
Reviewed on Facebook
Nika Heymans van Biljon
Die BESTE! A better wedding DJ does not exist! Johan and his wife was there early in the day and I could hear the party getting started from my dressing room which made us all very excited for what was to come! The music and vibe was absolutely perfect! The music kept everyone dancing all night-literally, and the professionalism was top notch! I will definitely recommend and use JC Audio again and again and again! Dankie Dankie Dankie! 100/10 More...
Reviewed on Facebook