Loading...

Please wait ...

M

Meta Creative Lab

Alberton

(11)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (11)

Leave a review
3.5/5

11 customer reviews

Loading...
22 October 2020

Diens is uiters swak!! Sal nie weer van julle af bestel nie !

Reviewed on Facebook

15 October 2020

Diens is pateties en die produk is baie swak gebou my paar het nie eers 2 maande gehou nie toe kom die toe caps uit en die goed trek los en by gese het ook nie eers die regte vellies gekry wat ek bestel het nie

Reviewed on Facebook

2 October 2020

Baie goeie diens. Het my vellies binne 5 dae gekry, en baie tevrede daarmee. Koop gerus by grondpadvellies. Julle sal nie. Spyt wees nie.

Reviewed on Facebook

30 September 2020

swak diens. het n bestelling geplaas en betaal(stewige bedrag) op die 31ste Aug. het verskeie kere navraag gedoen, deur emails en whatsapp boodskappe maar geen terugvoer. later slegs een van die twee pare ontvang wat bestel is. weer navraag gedoen. wag nog vir die tweede paar, gevra vir n refund maar geen antwoord? ons sal bietjie beter diens waardeer. More...

Reviewed on Facebook

26 September 2020

Waited 7 weeks for an order, all tipes of excuses, I had to send measurements of my feet after being told the order is being attended to. Yesterday they send me a picture and it is not what I ordered, apparently now the factory is stuggeling with blue soles for my size. But when I paid there was nothing said about not having a size 13 witch was on the order form by the way. Last time I am ordering from them. Paid for Vellies with blue soles got normal colour soles witch is not the same price. More...

Reviewed on Facebook

20 September 2020

Best vellies iv ever bought , service is unbelievable, great shoe and quality leather. Can’t wait to get a few more pairs

Reviewed on Facebook

2 September 2020

Vandag ons vellies gekry, en ek loop op wolke, gemaklikste skoene wat ek nog aan my voete gehad het en dit sit net reg, briljante produk en briljante diens, dankie julle hou so aan.

Reviewed on Facebook

18 August 2020

Ek is mal oor my vellies. Hulle is super gemaklik en pas soos n hands Koen. Ek sukkel gewoonlik om skoene te kry vir my voete

Reviewed on Facebook

2 August 2020

moerse lekke plek, moerse leke skoene. gemaklik en ordentlike kwaliteit. So maklik soos dit

Reviewed on Facebook

30 July 2020

Die beste skoene wat ek nog gekoop het en die mense daar is so vriendelik en behelpsaam !!!

Reviewed on Facebook

19 July 2020

Sulke gemaklike skoene. ❤️

Reviewed on Facebook