Upington
9 customer reviews
Elma Lausberg
Ons was n groot groep (11 mense). Ons ouderdomme het gewissel v 6jr tot 90jr. Donovan was so gemaklik met elkeen van ons. My 1 kind is "allergies" vir skoene . Mamma wou hê sy moes net vir die foto's skoene aantrek, maar Donovan het die mooiste kaalvoet foto's geneem en sy was net haar vrolike-self ipv as sy skoene moes aantrek. Dankie Donovan, as ek terug dink hoe jy hierdie saak hanteer het, dit was . More...
Reviewed on Facebook
Nadine Esterhuizen
ek het dit baie geniet! Donovan jy mag maar!
Reviewed on Facebook
Colleen Selborne
Baie dankie vi di pragtige foto s en jou geduld,j is uitstekend
Reviewed on Facebook
Jo-Mare Colangelo
Uitstekende fotosessie lekker ontspanne gevoel en dit vreeslik geniet en n puik diens wat jy gelewer het... Baie dankie vir al die moeite Donovan jys n ster*
Reviewed on Facebook
Adriaan Leoni Lüttig
WHAT AN AMAZING EXPERIENCE!!! With great expectations we as a family went for our first ever professional photo shoot and what an amazing experience. Could not have been easy with twin daughters of 5 years old and their two year brother. Thank you Donovan for your outstanding pictures and the way you handled the twins.We had so much fun and LOVE your work!!Thank you. More...
Reviewed on Facebook
Gaston van Heerden
Donavan, thank you so much for the beautiful pictures of my Daughter Gabriella. She's so happy, Her mums happy I'm ecstatic. You are very talented and good at what you do. And I would highly recommend you to anybody. Top top "clicker" you are More...
Reviewed on Facebook
Esté Möller
Wat kan ek se? Die man het talent;hy "mag" maar! Verseker!!
Reviewed on Facebook
Riana Schmidt
Die beste wat ek ken
Reviewed on Facebook
Chriszelda Cloete
You are very good at what you do... love your work
Reviewed on Facebook