Nienaber - Student - Cape Town, WC, South Africa

Madeleine Nienaber

Cape Town, WC, South Africa

Services

Student

Work History

Deel van PUK

Handhaaf 'n gemiddeld van 82% in die eerste semester
Deel van PUK- SJGD skakelkommitee (voedingskema) wat algeheel 3de geeindig het met n gemiddeld van 77%
Deel van Kasteel se Finansiele kommitee
Deel van Kasteel se Jaarboek kommitee
Kompeteer op verskeie sportvlakke names kasteel:
• 2de span hokkie wat 3de geeindig het.
• 2de span sokker
• 2de span korfbal
• 1ste span tafeltennis
• Eerstejaarsswem
• Eerstejaarstennis
Deel van Eerstejaarskonsert

Lid van Pieter-Uys Tennis Academy

Aktiviteite

2012 Tennis 1ste span kaptein
- Word gekies vir o/19 OP Tennisspan
- Verwerf Ere-kleure vir tennis (OP verteenwoordig)

Lid van Pieter-Uys Tennis Academy
Netbal o/19C
Hokkie 3de span
Meriete diploma - verwerf diploma vir deelname op Akademie, Kultuur en Sport gebied)
Skryf artikels vir skool koerant (Forum)
Neem deel aan Biocience Olimpiade
Neem deel aan Wêreldkennis Olimpiade
Neem deel aan Global Olimpiade (1ste in Framesby Skool en 2de Landwyd - 78% en verwerf 'n silwer sertifikaat)
Akademiese Ere-kleure met gemiddeld van 84,2% (6de in Graad)
Vakprys: Engels Eerste Addisionele Taal

Skillpages has been acquired by Bark.com!

Bark.com is pioneering the way people find local services. Skillpages is the world’s premier directory of service providers.

Find out more


Are you sure that you want to leave?