Horn - Farmer / Security/ Farm Manager - Johannesburg, GP, South Africa

Lukie Horn

Johannesburg, GP, South Africa

Summary

i am a very hard worker, are use to it to work late until the job is done. i love what i do , my people skills are great. i speak sotho, afrikaans, and english and understand wenda very well

Services

Farmer / Security/ Farm Manager

Work History

PLAASBESTUURDER

WILD EN BEES BOERDERY

February 2002 - July 2013

BEGIN AS PLAAS BESTUURDER VIR SANDRIVIER BOERDERY

SANDRIVIER

February 2002 - October 2004

OMHEIN PLAAS, 1600 HEKTAAR MET WILDWERING. BEGIN PLAAS OMSKEP NA WILDBOERDERY

2005 BEGIN INTENSIEWE NYALA BOERDERY.
2008 INTENSIEWE SWARTWITPENS TEELPROGRAM IS BEGIN

BOERDERY BESTAAN UIT BONSMARA STOET, SWARTWITPENS TEELPROGRAM.

BEDANKINGS REDE: SALARIS ONVOLDOENDE
EK IS 'N PERSOON WAT ONAFHANKLIK KAN WERK, KAN GOED MET WERKERS KOMMUNIKEER AGV SOTHO MAGTIGING. GOEIE MENSE VERHOUDINGS. HET ALLE AFDELINGS VAN BEES EN WILD BOERDERY HANTEER, ONDER ANDERE DIE AANKOOP, VERKOOP, TEEL, SPUIT EN DIP VAN BEESTE EN WILD. HANTERING EN TEEL VAN SKAARS EKSOTIESE WILDSPESIES. TEEL VAN WILD IN KLEIN INTENSIEWE KAMP STELSELS. HET 'N GOEIE KENNIS VAN SIEKTES EN VOEDING ONDER BEESTE EN WILD. BESKIK OOR DIE KENNIS OM BEES EN WILDHEINING OP TE RIG EN INSTANT TE HOU. KENNIS VAN BOORGATE EN POMPE.

Skillpages has been acquired by Bark.com!

Bark.com is pioneering the way people find local services. Skillpages is the world’s premier directory of service providers.

Find out more


Supported Countries
Choose your country

×