Schlenther - Teacher - Pretoria, GP, South Africa

Letitia Schlenther

Pretoria, GP, South Africa

Services

Teacher

  • Full time
  • Part time
  • One time
  • Contract
  • Temp

Summary:

Eks 'n voltydse mamma vir 5 jaar. my seuntjie het tans begin met Graad R. Eks aktief besig met ons kerk se sondag skool al vir die afgelope 2 jaar.

Work History

SGT

Consent of Cancellation

- SVT
- Huwelikskontrakte (binne en buite gemeenskap van goedere)
- Opstel van Transport akte en voorwaardes
- Ontvang van verbande om dit reg te maak vir
registrasie.


VERWYSING: Mev. Ilse Schoeman
082 771 6788

Mnr. Pieter Strydom
012 365 1887
082 771 7127

Lid van Sosiale Komitee

ANDER AKTIWITEITE

en 2008


HUIDIGLIK: VOLTYDSE HUISVROU EN MA

TYDPERK: 27 September -


Ek is 'n voltydse mamma en huisvrou al vir 5 jaar. Ek wou baie graag self vir my kind die fondasie lê in sy klein lewetjie. En ek dank die Here dat hy dit vir my kon laat doen het. My seuntjie is tans in Laerskool Garsfontein se Gr R. Ek het altyd gesê: "as my kind skool toe gaan wil ek graag weer begin werk, maar met kinders".
Ek het 'n absolute liefde en passie vir kindertjies.
Ek is ook betrokke by ons kerk Gereformeerde Kerk Wapadrant, 'n Kleingroep leier (sondag skool onderwyseres) vir die afgelope 2 jaar.

My motto in die lewe is dat liefde hou nie op by die skool nie maar om liefde uit te lewe buite die skool ook. My plan is ook om baie graag my HOD deeltyds te gaan doen. Ook om myself te verbeter.

Indien enige verdere vrae kontak my gerus

Qualifications & Certifications

Office Management and Technology

TSHWANE UNIVERSITY OF TECHNOLOGY

Skillpages has been acquired by Bark.com!

Bark.com is pioneering the way people find local services. Skillpages is the world’s premier directory of service providers.

Find out more

Letitia Schlenther provides the following services:


Are you sure that you want to leave?

   
Supported Countries
Choose your country

×