Loading...

Please wait ...

DJ PEPE SA logo logo
D

DJ PEPE SA

Brackenfell

(34)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (34)

Leave a review
5/5

34 customer reviews

Loading...
2 December 2019

Baie baie goeie diens....weet presies hoe om n uitstekende diens te lewer en hoe om die dansbaan aan die gang te kry!! Word hoogs aanbeveel!!

Reviewed on Facebook

11 September 2019

As everyone knows music makes or breaks an event. DJ Pepe really knew how to engage with the crowed and this made our wedding evening such a jol! :-) We had a awesome time!

Reviewed on Facebook

6 September 2019

Dj Pepe was excellent at our wedding! From the planning part to the actual day he was professional, friendly and he had the party going!

Reviewed on Facebook

11 June 2019

Thank you so much for keeping our dancefloor rocking all night! With such a mixed bunch of people you really managed to keep everyone happy. .. our guests still comment about how awesome the track selection was at our wedding. you are AMAZEBALLS! Highly recommended. ⭐⭐⭐⭐⭐ More...

Reviewed on Facebook

23 April 2019

Baie dankie Dat jy vir ons troue geDJ het . Ek het vreeslik gesukkel om van die dansvloer af te bly. Jy het ons gaste tot Baie laat op hul voete gehou hulle kan nie ophou praat oor hoe lekker dit was nie! Baie Baie dankie

Reviewed on Facebook

15 April 2019

Hi Pierre, Ons wil net baie dankie sê dat jy deel was van ons spesiale dag. Ons het altyd gehoor jy is goed,maar laat ons nou vir jou sê jys flippen Brilliant! ! Jy het ons troue gemaak presies soos ons dit wou hê. Dankie Groete Eugene en Laurike More...

Reviewed on Facebook

4 March 2019

Ek wil graag vir jou dankie se vir jou awesome musiek op ons troudag Ek het soveel komplimente gekry vanaf al ons gaste oor hoe fantasties ons DJ was - jy het werklik die gehoor goed gelees, en vir almal se smaak gecater As die partytjie tot 04:00 kon loop, sweer ek ons sou nog aangegaan het! Niemand wou huis toe gaan nie! Hahaha Baie sukses vir jou en jou besigheid voorentoe! Liefde Margo en Arno More...

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Dankie vir jou puik diens met ons troue Pierre!!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Fun, happy DJ :) Baie professioneel.
Baie netjiese setup, skep ‘n lekker kuier atmosfeer

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Baie dankie vir jou uitstekende diens by ons troue. Die musiek was awesome gewees!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Wow, what an amazing DJ to have on your daughter's wedding.�Baie dankie dat jy ons so lekker laat dans en kuier het op Frea se troue. Jy was fantasties en het die atmosfeer vir ons magic gemaak met jou musiek. � More...

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Hy is net die beste sy kliente kom altyd heel eerste hou so aan Pepe!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Beste DJ vir enige event!!!!!!
Jy het ons troue amazing gemaak. Baie dankie.
Alles baie smooth en professional.

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Ek en Michael wil net weereens baie dankie sê vir jou goeie diens en die great musiek by die troue. Dit het bygedrae tot ons lekkerste dag ooit en die gaste praat nou nog oor hoe lekker hulle gedans het.

Ons sal jou beslis aanbeveel.

Reviewed on Facebook

5 February 2019

DJ Pepe!!
WOW! Dankie vir een lekker kuier- jy het die gaste konstant op die dansvloer gehou. Mense kan nie genoeg praat van hoe lekker hulle gedans het op die troue, alles te danke aan jou! Defs TOP DJ, sal defs jou rekemend aan al my family en vriende �� Baie baie dankie weereens!! More...

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Thank you DJ Pepe for your professionalism and excellence. You had everybody on the dancefloor including our grandmothers!!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Great DJ, very professional and loads of fun!!!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

Thank you for making our day amazing! You read the crowd and knew exactly when to play what, it was perfect!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

I would just like to thank you for Saturday. You did an amazing job and definitely did not disappoint

Reviewed on Facebook

5 February 2019

DJ Pepe really made our wedding extra special! He has state of the art equipment and awesome music taste!! I would recommend him to anyone needing music entertainment!

Reviewed on Facebook

5 February 2019

DJ Pepe is an absolutely phenomenal DJ.

I just want to say a huge thank you again for providing fantastic music at our wedding a week ago. We really enjoyed every minute and hope you did too. It definitely was an evening worth remembering so thank you for your contribution.

All the best for the year to come.

Kind Regards,
Nicola
More...

Reviewed on Facebook

5 February 2019

DJ Pepe, thanks for your excellent service leading up to our wedding this past weekend. You were professional throughout the process and clearly know exactly what you are doing, making it really easy and relaxed for us!

We had a fantastic night and our guests have been saying what a great party it was - you obviously read the crowd well in terms of the music! Well done and thank you.
More...

Reviewed on Facebook

30 January 2019

coz I believing in u and I can like to work with u

Reviewed on Facebook

30 January 2019

The best Dj company of the 21 century

Reviewed on Facebook

20 December 2018

Amazing DJ that you can trust to read the crowd and make your event incredible! Loved having him play at our wedding!

Reviewed on Facebook

20 December 2018

DJ PEPE SA was incredible at our wedding. from the beginning till the end of the night our guests were jamming to his music. I would highly recommend him. Thank you DJ PEPE! More...

Reviewed on Facebook

11 November 2018

Uitstekende troue verfilm waar dj pepe n absolute sukses van die aand se musiek gemaak het. Baie profesioneel en aangenaam om saam met hom te werk.!

Reviewed on Facebook

26 October 2018

Baie dankie vir jou uitstekende diens. jy het ons dag besonders spesiaal laat voel. Baie professioneel opgetree. Ons sal jou beslis voorstel in die toekoms en beslis weer gebruik maak van jou dienste. Well done!

Reviewed on Facebook

22 October 2018

Hi Pierre! Ek wil jou net weereens bedank vir die uitstekende diens wat jy gelewer het Saterdag by Die Woud. Die gaste het die musiek gelove!

Reviewed on Facebook

22 October 2018

We are so thrilled that we got to work with DJ PEPE! Our guests still can't stop raving about how incredible the DJ was Pepe kept the party going all night and was amazing to work with. We HIGHLY recommend to any couple looking for a DJ! Thank you so much! More...

Reviewed on Facebook

24 September 2018

The absolute best. DJ PEPE SA had this very happy bride, not leaving the dance floor for more than 5 minutes. Amazing work. So thankful and would most definitely recommend. More...

Reviewed on Facebook

15 August 2018

The absolute Best Wedding DJ in the business!!! Thank you for a awesome evening, you made the party happen and everyone loved it!!!!!

Reviewed on Facebook

10 January 2018

DJ Pepe, thanks for your excellent service leading up to our wedding this past weekend. You were professional throughout the process and clearly know exactly what you are doing, making it really easy and relaxed for us!

Reviewed on Facebook

9 January 2018

Ek en Michael wil net weereens baie dankie sê vir jou goeie diens en die great musiek by die troue. Dit het bygedrae tot ons lekkerste dag ooit en die gaste praat nou nog oor hoe lekker hulle gedans het.

Reviewed on Facebook