Loading...

Please wait ...

V

VlakVark Productions

Garsfontein

(6)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Reviews (6)

Leave a review
5/5

6 customer reviews

Loading...
5 September 2019

Vroeër hierdie jaar het het Vlakvark ons troue afgeneem.

Reviewed on Facebook

19 August 2019

Super fun, but very professional! Very impressive! Met them at a wedding and would recommend their services anytime.

Reviewed on Facebook

2 August 2019

A level of professionalism that is beyond words! Attention to detail is incredible and they have your best interests at heart. The final product is something out of this world. Top class, amazing and quality work. I will recommend Vlakvark Productions over and over again! More...

Reviewed on Facebook

13 July 2019

Ons het besluit om Salmon te gebruik op ons dag... En ons is nie 1 dag spyt nie. Salmon het ons dag gered op soveel maniere. Hy is profesioneel en gefokus maak nie saak watse challenges die dag bring nie. Baie dankie die oomblike Sal ek vir altyd nou Kan koester. More...

Reviewed on Facebook

18 June 2019

Salmon is uitstekend in sy werk. Alhoewel ons troue van oorsee af beplan moes word, het alles glad verloop en het hy by ons tydlyn aangepas sonder huiwering. Met die afsprake voor die troue al het ons reeds geweet ons video is in goeie hande omdat hy so deeglik is. Die korter videos wat vroeër gestuur word is baie oulik en help met die wag, maar die finale produk is onvergelykbaar spesiaal. Elke liewe oomblik word vasgevang van begin tot einde, en dit is so kosbaar om dinge te sien wat mens as bruid mis... Al die gaste wat opdaag, die instap van blomme-strooimeisies, en jou man se reaksie wanneer jy begin instap. Salmon neem dit nie net op nie maar sit soveel moeite daarin en fokus op die kleinste detail, dat mens die emosies van die dag omtrent herleef. Ons videos is vir ons goud werd, baie dankie Salmon! More...

Reviewed on Facebook

3 August 2018

Nice

Reviewed on Google Maps