Bronkhorstspruit
6 customer reviews
Drienie Bergsma
Jou kos is heerlik! Baie dankie!
Reviewed on Facebook
Marlien Stronach
Lekker tuisgemaakte wraps met smaaklike hoender en koolslaai. Oulike soetpatat chippies... als waarde vir geld! Dankie vir jou kwaliteit kos!
Reviewed on Facebook
Lindy van Wyk
Jou kosse is voortreflik...heerlik verby. Dankie vir die catering van ons partytjie.....sal niemand anders gebruik nie. ��
Reviewed on Facebook
Nikki Jansen van Rensburg
Chicken noodles & veggies were awesome! So was the schnitzel Shaun!
Reviewed on Facebook
Jane Seaward
Thanks for the great food tonight!
Reviewed on Facebook
Jurgens Moolman
Spagetti Carbonara and mini loaf was perfect!
Reviewed on Facebook