Loading...

Please wait ...

Reinette van Dyk Photography - RVD logo logo
R

Reinette van Dyk Photography - RVD

Middelburg

(20)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (20)

Leave a review
5/5

20 customer reviews

Loading...
27 February 2019

Reinette,
Ek dink nie ek het al ooit iemand gesien met soveel passie vir hulle werk soos jy nie� Jy laat mens uit jou maag uit lag! Dit was 'n voorreg om jou te kon ontmoet. Baie dankie vir jou vriendelike, passievolle werk! Ek beveel jou graag aan vir enige iemand wat na 'n stunning fotograaf soek.
Hugo & Carmie
More...

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Absoluut mal oor jou fotos, dis ongelooflik mooi & danksy aan jou vreeslike goeie talent het ons nou n onvergeetlike familie aand veraltyd vas gevang in pragtige herhinneringe!!!! Dankie vir als!!!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Puik fotograaf met n pragtige persoonlikheid!! Xxx

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Jy neem sowaar baie mooi fotos baie baie dankie vir die lekker shoot het net so lekker gelag

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Kon ni meer tevrede wees nie. Hulle is fantasties. Dankie

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Baie baie dankie dat jy ons spesiale dag nog meer spesiaal gemaak het!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Awesome - het almal so gemaklik laat voel!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Ons was aangenaam verras met hoe professioneel jul was en hoe jul kosbare oomblikke van ons groot dag kon vasvang! Ons is baie opgewonde om al die fotos te sien!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Reinette jou werk is stunning. Jy weet net hoe om n mens gemaklik te laat voel. Dankie vir ons pragtige fotos

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Ek kyk nou nog na ons pragtige trou fotos wat Reinette geneem het. Dit was n onvergeetlike mooi dag en sy het tot die liefde in ons oë vasgevang op kamera! Reinette, jy MAG maar!!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Die vriendelikste passievolste diens !! Jy voel sommer tuis voor haar kamera !! Dankie vir mense soos ju!!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Baie baie dankie sus vir elke spesiale oomblik wat julle gevang het gister! Julle is die beste dit was n voorreg om julle daar te he. Beste diens en n vrou met n Hart van GOUD More...

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Sjoe..!!!! Baie dankie vir sulke mooi fotos, ek kan nie wag dat jy ons troue afneem nie!*

Jy is die beste!!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Julle is die beste!!Laat mens so gemaklik voel!!Weereens baie dankie vir julle stunning werk!!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Jy is die beste! Dankie vir n lekker tyd en awesome diens! Sal jou oor en oor gebruik en aanbeveel!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Reinette loop die ekstra myl vir enige iemand om seker te maak hulle fotos is als wat hulle verwag. Dankie vir ons pragtige geboorte fotos! Ek sal dit naby aan my hart hou vir ewig. Jou moeite daai dag sal ek en Marnus nooit vergeet nie��� More...

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Wow! Jy het 'n ongelooflike talent waarop jy kan trots wees! Om my man sover te kry om gemaklik te wees voor 'n kamera verg ongelooflik baie en selfs hy het dit geniet. Baie dankie, nie net vir foto's nie, maar vir alles wat jy gedoen het om ons op ons gemak te plaas en die moeite wat jy gedoen het om die kindertjies ook hulle samewerking te gee. Jy is werklik 'n pragtige mens :) More...

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Wat 'n awesome experience! Dit was absolute pret en die fotos is ongelooflik! Hierdie amazing mens is nie net super talented nie maar ook baie nederig. Reinette van Dyk is 'n 100 ster werd♡ More...

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Omw!ons het vandag ons engagement shoot gehad saamet die lovely dame !!! Julle sy is amazing ek sal haar aanbeveel aan enige iemand julle sal nie spuit wees nie sy lat jou so gemaklik voel neh dis net amazing kan nie wag om al die fodies te sien nie!!!!

Reviewed on Facebook

27 February 2019

Amazing at what she does, a people person and she makes you feel totally comfortable with her and what she does... love jou werk sus !!!❤

Reviewed on Facebook