Loading...

Please wait ...

Reviews (20)

Leave a review
C

Corrie du Toit

6 February 2019

Good very, very, good!! Nothing is to much effort for this special person. She loves what she do!

T

Tes Oosthuizen

6 February 2019

Well Done!

R

Rachel Ras

6 February 2019

Dankie Fransie vir Marchelle en Terence se pre-wed shoot....STUNNING en dan ouma se aapstertjie....jou werk is van uitstaande gehalte!!! Baie dankie dat jy ons memories vaslê met jou kiekiemasjien! More...

C

Cherine Opperman

6 February 2019

Prentjie mooi! Wow regtig stunning foto's.
Jy laat mens so gemaklik voel.Dankie baie vir ons mooi foto's. �

S

Simone Maree

6 February 2019

Was beide kere ' n fees. Baie professioneel maar baie pret ook!! Baie dankie vir mooi en besonderse fodies!!

N

Nelizé Smit

6 February 2019

Jou werk ia fenomenaal!!! Absoluut van fantasties. Sal graag weer in die toekoms saam jou wil werk. Nelizé

I

Ita Viljoen

6 February 2019

Beter kennis van mense sal jy nerens kry nie. Fransie is 'n hartsmens wat deur haar lens in mense se siele kyk, daarom dat elke foto 'n stukkie van elke mens se hart en menswees weerspieel. Sy verstaan mense en hul verhouding met die kamera en fotos en dit is die rede waarom elke foto in sy eie reg 'n "masterpiece" is. Perfe tion takes time and Profitea makes the wait worthwile. Baie geluk met wobderlike diens en uitsonderlike herinneringe More...

E

Elsabe Blom

6 February 2019

Fransie, baie dankie vir ons mooiste troufotos! Ons sou dit nie anders wou hê nie. Jy het nie n oomblik verby laat gaan nie - soveel is vasgevang deur jou lens. Jou fotos is ons “memories forever”! More...

F

Frikkie Karin Karlien Roets

6 February 2019

Baie goeie fotograaf! Mooiste mens en lekker om saam haar in die studio te wees en die mooiste mooi vas te vang!

R

Roylene Grobler

6 February 2019

Fransie... Seker die beste fotograaf wat ek al ontmoet het, so ontspanne, spontaan en vol grappe.. Jy is een uit 'n duisend.. Baie dankie vir die lekker verrassing. Het dit regtig nie verwag nie. More...

Z

Zani Louwrens

6 February 2019

Awesome awesome awesome!!!!!!!!! Love my fotos!! Jy weet beslis wat jy doen Fransie!!!! Gaan jo baie meer in die toekoms gebruik!

S

Salome Horn

6 February 2019

Beste in die land.!! Fransie is altyd vriendelik en sy het net 'n perfect touch met kinders en handle ons tweeling better as wat enige fotograaf nog ooit kon.

L

Lize Esterhuizen

6 February 2019

As jy n goeie fotograaf soek, hier is die beste 1 wat jy ooit sal kry � haar werk is van die beste ooit en wat n plesier om saam haar te werk. Jy voel altyd welkom en so gemaklik � More...

P

Paul Bosman

6 February 2019

Die verloowings fotos is stunning en kan nie wag vir die trou fotos nie!

Dis was baie lekker om saam jou te gewerk het en love jou idees en hoe jy met n mens werk. Sien uit na wat voorlê!!

J

Jolene Van Der Westhuizen

6 February 2019

Thank you for my wedding photos, they are stunning

W

William Frederick Daniels

6 February 2019

Awesome experience and wonderful photos were taken.

F

Faith Erasmus

6 February 2019

Fransie is awesome she just makes everyone feel so special

O

Olga Browne

6 February 2019

Eks mal oor tannie se werk!! Tannie maak mens so gemaklik voel en is saam met ons laf!! Tannie is AWESOME

M

Miemie Pretorius

6 February 2019

Beste fotograaf onder hierdie son. Beter mens met passie vir Haar medemens en fotos sal jy Nie kry nie

S

Susan van der Merwe

6 February 2019

Stunning fotograaf het almal soo op hulle gemak laat voel was maklik om fotos te neem Dankie baie Fransie

Photos (9)

See all