Mossel Bay, Western Cape
We supply any photographic services throughout the Southern Cape and Garden Route . With 10 years of experience we have seen and done it all!
93 customer reviews
Carmi Kriel
Very professional, knows what he's doing, but also makes the shoot fun! We love our photo's!
Reviewed on Facebook
Handré Van Eeden
Absolutely brilliant and goes the extra mile
Reviewed on Facebook
Billy Jean Olivier
Steve se passie as fotograaf is onbeskryflik.. Sy persoonlikheid en manier van werk met mense is awesome. Ons almal het die Trou foto sessie so geniet saam hom. Die fotos wat ons al gesien het was vir ons asemrowend en ons sien uit om die res van ons fotos te sien. Ek sal hom beslis weer in die toekoms gebruik en ook aan ander aanbeveel wat opsoek is na n fotograaf. More...
Reviewed on Facebook
Leon Dorfling
Lovely relaxed atmosphere, a great variety of things to look at, taste and drink.
Reviewed on Google Maps
Amanda Loots
What a wonderful photo shoot we had with Steve today! Such a calm, relaxed personality but we had lots of fun. Steve accommodated my kids and parents alot! We are so excited to see the outcome! More...
Reviewed on Google Maps
Riëtte Le Roux
Dankie vir 'n ongelooflike middag. Ons het dit baie geniet. Baie gemaklik. Opgewonde oor ons groot dag. xxx
Reviewed on Facebook
Lisa Bosman
Beste fotograaf! So gemaklik om mee saam te werk, hope pret en uitstekende foto's.
Reviewed on Facebook
Maritsa Joubert
Steve 'n fantastiese fotograaf wat almal op hul gemaak plaas met sy smile woorde sal hom beslis aanbeveel sy werk bly die beste.
Reviewed on Facebook
Esmari Jacobs
Steve is werklik 'n baie goeie fotograaf! Selfs met 'n 2 jarige wat nie wou saamwerk nie, het hy amazing fotos gekry! Ek het hom gesê watter tipe fotos ek wil hê, en dit is presies wat hy vir my gegee het! Dankie Steve!
Reviewed on Facebook
Monique Meyer
Sal jou enige tyd aanbeveel vir fotos! Jyt almal gemaklik laat voel met jou grappies! Baie dankie vir jou moeite!
Reviewed on Facebook
Karin Viljoen Swart
Sal Steve enige tyd aanbeveel. Baie tevrede met diens, tydsverloop om fotos te ontvang en prys.
Reviewed on Facebook
Julene Serfontein
Tweede keer wat steve ons (my en jacques) afneem, en wat n gr8 ervaring. Mal oor jou manier van werk en jou fotos is tops. Ek kom beslis weer!!!
Reviewed on Facebook
Misty van Loggerenberg
Daar is net een ding beter as Steve se fotos....en dis die tipe persoon wat hy is. Altyd vriendelik en n plesier om mee te werk. Sal niemand anders as fotograaf gebruik nie. More...
Reviewed on Facebook
Liza Van Zyl
Steve dankie vir die mooiste fotos ooit. Jy ken jou storie. Ons was so so op ons gemak. Baie dankie. Jy ken jou werk.
Reviewed on Facebook
Pieter Du Plessis
Baie baie dankie Steve vir jou groot aandeel in ons spesiale dag, ek en Simone was in goeie hande, die gaste het jou vreeslik geniet met die manier hoe jy almal gemaklik laat voel. Dankie vir jou vriendskap my maat. Kannie wag vir die fotos!! More...
Reviewed on Facebook
Clarise Prinsloo
Ongelooflike goeie diens, wil eintlik nie se diens nie want Steve het soos deel van die family gevoel so gemaklik en lekker was die foto sessie! ! Gaan definitief vir almal vertel van hom!! More...
Reviewed on Facebook
Carli Doubell
Steve is 'n excellent fotograaf!! Ons kon nie vir n beter ou vra nie. Hyt 'n great persoontlikheid wat jou vinnig op jou gemaklik sit. Sy passie vir sy werk straal uit hom uit en hys altyd gewillig om te help. Tyd was nie vir hom n opsie gedurende ons troudag nie. Ek dink hy het so 3h die oggend ons eers verlaat. Ek beveel hom vir almal aan. Sy pryse is goed, sy diens is fantasies en sy fotos is uitstekend!!! Ek het dit baie waardeer hoe hy elke kosbare oomblik kon capture. Baie dankie Steve!! Ons is verlief op jou fotos en jou great werk! You can't go wrong with this guy. Excellent choice of photographer! More...
Reviewed on Facebook
Ilse Maree le Roux
Wat 'n ongelooflike gemaklike ervaring was dit nie!! Steve het ons almal sooo op ons gemaak laat voel, asof ons hom al jare ken. En my dogter se Matriekafskeid fotos is absoluut stunning!! Sal hom beslis aanbeveel!!! More...
Reviewed on Facebook
Mike DElboux
Hard work and a trained eye makes your work a pleasure to view
Reviewed on Facebook
Brandon Mentoor
"A picture is worth a thousand words"....Steve's pictures are doing the talking and they never shut up.
Reviewed on Facebook
Elizabeth Ungerer
Being a photographer myself and knowing most photographers in Mosselbay, there is only one photographer here I would trust with my own wedding- or my kid's wedding photography and its Steve. His work is skillfull and unique.
Reviewed on Facebook
Yumar Croukamp
Steve D'elboux you captured our special day better that we ever could have imagined. You made us feel like a million dollars and kept us at ease in every situation. I would recommend anyone wanting to capture special moments to give Steve a call. Thank you Steve. More...
Reviewed on Facebook
Donovan de Swardt
Steves pics speak for themselves, they really are that good. What's more is his professionalism. During both our pre engagement shoot and our wedding shoot Steve made my wife and I feel completely comfortable and relaxed, OK I lie there were times when he also made us laugh so hard we nearly wet ourselves but we were relaxed for the most part. Steve you are a champion, can't wait for you to photograph our 1st born! More...
Reviewed on Facebook
Marnell Kleinhans Kemp
We were really impressed by the professionalism and manner in which Steve captured our wedding. He went beyond what was required and we will be forever grateful for all the memories. The photo’s came out amazing! We will definitely recommend Steve for any occasion. More...
Reviewed on Facebook
Nicolette Terblanche Vorster
Uitstekende profesionele span!!! Bring die beste in jou uit. Maak gerus gebruik van hulle
Reviewed on Facebook
Eon Coetzee
Great experience working with Steve and the team at Fusion Photo Studio this week! Their well equipped studio is only matched by their skilled expertise in their trade. Highly recommended!
Reviewed on Facebook
Alida Esterhuizen
Pragtigste foto's van my kinders geneem op hul troudag!! Die mooiste ook van my kleinkind. Hy is uitstekend!
Reviewed on Facebook
Ilse Maree le Roux
Wat 'n ongelooflike gemaklike ervaring was dit nie!! Steve het ons almal sooo op ons gemaak laat voel, asof ons hom al jare ken. En my dogter se Matriekafskeid fotos is absoluut stunning!! Sal hom beslis aanbeveel!!! More...
Reviewed on Facebook
Grindly Swartz
Would highly recommend anyone to contact Steve for breathtakingly beautiful photos for weddings and any other special occasion. Very professional, excellent and makes you feel very comfortable. Definitely the best photographer I've met More...
Reviewed on Facebook
Marnell Kleinhans Kemp
We were really impressed by the professionalism and manner in which Steve captured our wedding. He went beyond what was required and we will be forever grateful for all the memories. The photo’s came out amazing! We will definitely recommend Steve for any occasion. More...
Reviewed on Facebook
Nicky Daines
Reviewed on Facebook
Clarise Prinsloo
Ongelooflike goeie diens, wil eintlik nie se diens nie want Steve het soos deel van die family gevoel so gemaklik en lekker was die foto sessie! ! Gaan definitief vir almal vertel van hom!! More...
Reviewed on Facebook
Liza Van Zyl
Steve dankie vir die mooiste fotos ooit. Jy ken jou storie. Ons was so so op ons gemak. Baie dankie. Jy ken jou werk.
Reviewed on Facebook
Lurika Van Aswegen
Reviewed on Facebook
Liezel Volschenk
Reviewed on Facebook
Roelof En Rochelle Vorster
Reviewed on Facebook
Karin De Villiers
Reviewed on Facebook
Jaco Thiebaut
Reviewed on Facebook
Etienne Booyens
Reviewed on Facebook
Wanda Booyens
Reviewed on Facebook
Yumar Croukamp
Steve D'elboux you captured our special day better that we ever could have imagined. You made us feel like a million dollars and kept us at ease in every situation. I would recommend anyone wanting to capture special moments to give Steve a call. Thank you Steve. More...
Reviewed on Facebook
Pieter Du Plessis
Baie baie dankie Steve vir jou groot aandeel in ons spesiale dag, ek en Simone was in goeie hande, die gaste het jou vreeslik geniet met die manier hoe jy almal gemaklik laat voel. Dankie vir jou vriendskap my maat. Kannie wag vir die fotos!! More...
Reviewed on Facebook
Lounette Croukamp
Stunning fotos en n stunning mens. Ons het so baie fun gehad. Dankie Steve.