Loading...

Please wait ...

Photoshoots Pretoria / Images and I Photography logo logo
P

Photoshoots Pretoria / Images and I Photography

Bela-Bela

(13)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (13)

Leave a review
5/5

13 customer reviews

Loading...
14 February 2019

Like jou werk dit is baie goed en mooi hoor heheh hoop jy kom ver jong

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Chantel, baie baie dankie vir d beautiful pics wat jy geneem het vir Skylar se verjaarsdag. Ons is so tevrede met hoe dit uitgekom het. Jys regtig awesome. Moet def nog 'n shoot reel. More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Baie dankie vir julle moeite en geduld met ons awesome familie fotos!!

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Dankie baie dat julle ons spiële dag vir ons gevang sodat ons nooit ons dag kan vergeet nie. Dankie vir alles.

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Baie dankie vir ons pragtige fotos oor die jare van troue, swangerskap, doop, baba, my 1ste Kersfees tot 1ste verjasrsdag. Jou fotos is puik!

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Dankie Chantel vir great en stunning fotos...ons het die colour shoot baie geniet en dit was groot fun vir die hele gesin. .. sal jou definitief aanbeveel vir al my vriende... More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Baie dankie vir my stunning fotos! Ek wou al lankal n boudoir shoot doen maar was te bang. Jy was baie profesioneel en jy weet hoe om n girl gemaklik te laat voel en sexy fotos is die resultaat! My man sal jou ewig dankbaar wees! Wonderlike ervaring! Kannie wag vir die volgende shoot nie! More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Wow!! Het die shoot so baie geniet!!! Was so gemaklik voor 'n kamera.. jy weet net hoe om met mens te werk!! Al jou geduld en tyd word vreeslik waardeer. .. jy dra verseker die klient se belange op die hart en plaas die klient voor jou eie belange! Amazing mens!! Fotos is ook beautiful!! Het al die feedback vreeslik geniet! Keep up the good work!! More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Loved it. Chantel baie dankie dat jy my sussie se spesiale dag net jou beste gegee het. Fotos is asemrowend. Jy het extra moeite gedoen met n smile op jou gesig. Baie dankie vir die goeie kwaliteit werk met jou fotos. Baie dankie!!!! Gaan jou beslis weer gebruik vir al ons foto sessies� More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Baie dankie dat jy uit jou pad gegaan het om ons dag so special te maak dankie vir die hare doen en dat jy my make up gedoen het, dan die belangrikste moet ons baie dankie sê vir die pragtige fotos wat jy van ons speciale dag geneem het. Jyt 'n talent van Onse Vader gekry en jy neem pragtige fotos deur dit het jy ons dag vir ons special gemaak weereens baie dankie en ons het die pragtige fotos om ons te remind aan ons speciale dag More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Thank you Chantel for the stunning photos of my son's 2nd birthday!

Reviewed on Facebook

14 February 2019

Thank you so much for capturing our perfect day you really are the most gifted person with these images. You are so gifted and made it even more special. You will remain in your hearts and minds and defiantly will be using you for all the special moments that come in the future. We are forever grateful.
thank you so so much
from Tammy and Steve
More...

Reviewed on Facebook

14 February 2019

I want to thank you for our awesome photos

Reviewed on Facebook