Loading...

Please wait ...

Pepermossie en Kleinmossie Bainsvlei and Guesthouse logo logo
P

Pepermossie en Kleinmossie Bainsvlei and Guesthouse

Oranjezicht

(35)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (1)

See all

Reviews (35)

Leave a review
5/5

35 customer reviews

Loading...
22 December 2019

Amazing wedding venue and the staff go above and beyond.

Reviewed on Google Maps

21 November 2019

Friendly owners and staff. Well kept venue for weddings. Ideal venue for a dream wedding

Reviewed on Google Maps

7 November 2019

Very friendly reception and accommodating hosts! Enjoyed the night we stayed there. Would have given them 5 stars but the lack of a shower in the room was a slight let down. Otherwise a lovely experience!

Reviewed on Google Maps

28 October 2019

Beautiful place!

Reviewed on Google Maps

28 October 2019

N Fantastiese venue. Heerlikste wraps die oggend daar geëet met die Beautiful bymekaarkoms. Die tuin is n absolute lushof!

Reviewed on Google Maps

28 October 2019

Pragtige rustige atmosfeer

Reviewed on Google Maps

15 September 2019

Ideal wedding venue.. They have a beautiful spacious garden.. Very lovely chapel.. And the wedding reception area is nicely decorated.. I love this place..

Reviewed on Google Maps

8 September 2019

Fantastic, the hospitality and service is first class!

Reviewed on Google Maps

9 August 2019

A wonderful wedding venue! Beautiful views and all the venue offers makes for easy and fairly stress free wedding planning! Only fairly stress free, as no wedding is ever fully stress free, no matter what! Thank you to all involved, for making the Van Straaten Wedding so special and beautiful! It was definitely one for the archives! More...

Reviewed on Google Maps

30 June 2019

Stunning place!

Reviewed on Google Maps

12 May 2019

Excellent!!!!!! Ontvangs tafels tuine kos alles PUIK 10 ster!!!!!

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Puik diens en kos!

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Heerlike kuier stoep met heerlike kos, pragtige lowergroen tuine. Sal julle definitief aanbeveel vir enige funksie.

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Baie cool venue. Great diens. Great kos! Love om video's daar te neem

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Die beste trou Venue . 5 ster venue. Eienaars hartlike en sal uit hul pad gaan om gaste tevrede te stel.

Reviewed on Facebook

12 May 2019

As jy van vriendelikheid ....gasvryheid...persoonlike aandag baie goeie kos....en kunstigheid en afgerondheid soek...Is PEPERMOSSIE jou eerste en enigste venue in Bloemfontein ����

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Ongelooflike vriendelike en profrssionele diens!!!

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Puik en professionele diens op n 100% gehalte. Wat meeste opval is manier en wyse waarop gaste behandel word, gaan uit hul pad om diens te lewer

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Mooiste mooiste venue met die heerlikste kos en vriendelike mense!! Sal hulle beslis aanbeveel vir enige funksie.

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Pepermossie is die beste venue in Bloemfontein vir enige funksie, groot of klein! Daar kry jy eerlike vriendelike diens. Nils is vir Hennie en Ertjies en hulle span te veel moeite om jou funksie onvergeetlik te maak nie. Gaan kyk en beleef die ongelooflike gasvryheid, pragtige venue en tuine. Bespreek jou funksie of troue daar en jy sal nie spyt wees nie!! More...

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Niks is te veel moeite vir Hennie en haar span nie! Stap regtig die ekstra myl vir haar kliënte. Ek het net gesê wat my tema is en sy het alles gedoen, was pragtig! Kos was uit die boeke!

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Baie dankie aan die liewe mense by pepermossie, kan nie wag vir ons groot dag nie en weet some julle sal dit spesiaal laat voel. Beslis uit en uit die moeite werd. Baie dankie vir alles so ver kan nie wag om die pad saam julle te stap nie. More...

Reviewed on Facebook

12 May 2019

By Pepermossie het ons "tuis gekom" met ons troudag. Die huislike atmosfeer wat ons beleef het was vir ons baie belangrik. Al ons gaste kon nie genoeg uitgepraat raak oor die pragtige tuin, gebou, dekor, die heerlike kos en die gasvryheid en vriendelikheid van al die mense wat daar werk nie. Baie dankie aan Oom Ertjies en Tannie Hennie vir julle gasvryheid en liefde. Dankie dat julle deel was van ons sprokiestroue More...

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Daar is regtig iets baie spesiaal aan 'n plek wat agteroor sal gaan om jou trou dag die beste dag van jou lewe te maak. Ek kan nooit uitgepraat raak oor Pepermossie nie, die ongelooflike atmosfeer en tuine is onbeskryflik! Tannie Hennie en Oom Ertjies het soos familie geraak vanaf ons trou dag, dus is hierdie nie net 'n venue vir my en Jolandi nie maar dis regtig iets wat ons na kan terug kyk en se dit was die begin van ons lewens saam! More...

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Amazing and blessed place to start or celebrate a new beginning.

Reviewed on Facebook

12 May 2019

Original not copied..the tree's is beautiful..the church open aired and the classic pale coloured decor inside is just great

Reviewed on Facebook

12 May 2019

It is exselent the food are nice and the admostfere are very good

Reviewed on Facebook

3 December 2018

I was there for a wedding. What a beautiful venue I would really really recommend it.

Reviewed on Google Maps

2 November 2018

Nice place to enjoy

Reviewed on Google Maps

28 August 2018

Very nice, but may be a bit overpriced.

Reviewed on Google Maps

22 July 2018

Beautiful venue! Rustic vs with a touch of style.

Reviewed on Google Maps

23 June 2018

Beautiful venue for weddings & small functions.

Reviewed on Google Maps

24 May 2018

Stunning place and wonderfull owners and place awesome

Reviewed on Google Maps

11 April 2018

Excellent value for money. Friendly and professional staff that will walk the extra mile

Reviewed on Google Maps

7 March 2018

I love the warmth welcome I received on Saturday and the staff is friendly oh my...nice place to have peace of mind at BainsVlei

Reviewed on Google Maps