Loading...

Please wait ...

One On One Photography logo logo
O

One On One Photography

Lynnville

(19)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (4)

See all

Reviews (19)

Leave a review
5/5

19 customer reviews

Loading...
8 February 2019

Die Pragtigste fotos, so baie dankie Hester, jy is 'n stunning mens, jy was so goed met Bheurn, geduldig en liefdevol, jy het defnitief 'n "Gift". ♡♡♡

Reviewed on Facebook

8 February 2019

WOW! Jul werk is pragtig!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Hester jou fotos is puik sal jou enige tyd aan beveel baie dankie die stress was vir nuut dit is baie mooi

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baiie baiie dankie tannie vir die fotos!! Ek love hulle!!! Sal tannie vir enige iemand aan beveel!! Het soveel pret gehad!!!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baie dankie vir al jou moeite en geduld met die girls. Die fotos is stunning. soooo mooi...... Baie Baie Dankie

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Ek wil net dankie se Hester.. Jy is die beste fotograaf wat ek al ooit gehad het . Jy het ons troue so spesiaal gemaak met jou sin van humor en jou mooi fotos gaan ons nog baie geluk bring in die toekoms . Ek sal ons troudag nooit vergeet nie .. Baie Dankie ons het lief geraak vir jou More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Dankie Hester vir jou geduld met die kinders en dat jy ons so op ons gemak laat voel het!

Ons kosbare herinneringe is nou vir altyd vas gevang deur jou! Sal jou enige tyd aanbeveel!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baie dankie Hester vir Chante se stunning matriekafskeid foto's. Jy het die dag vir haar so spesiaal gemaak. Die fotoboek is pragtig wat haar vir die res van haar lewe sal herinner aan hierdie spesiale dag.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baie dankie Hester dat jy Antonette so mooi vasgevang het in die fotos en haar dag so spesiaal gemaak het en laat voel het. Jy is awesome en spesiaal. Wens jou alle sukses toe. More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Hester, bitter baie dankie vir die amazing foto's! Ons herinneringe van ons baba seuntjie sal veraltyd vasgevang bly dank sê jou. Jou casual approach het ons dadelik op ons gemak gestel en dis wat tel! Baie dankie, ons loooove ons foto's! � More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Hester baie dankie vir 2 wonderlike ure van fotos neem, ons het soveel pret gehad en jy was baie professioneel, jy het ons op ons gemak laat voel en dis n' bonus dat jy n' stunning persoonlikheid het, n' ware mense mensie! Ek love al die fotos, ek sal jou beslis aanbeveel vir die gene wat n' fotograaf benodig. Sal beslis weer saam met jou werk in die toekoms. Sien uit na ons volgende shoot. More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

MOST BEAUTIFUL PHOTOS Hester you a a real professional.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

It was such a privilege to have my photos taken by you!! � Your work is absolutely stunning! Thank you for a fun shoot!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

U turn nerves into happiness, you and ur camera are magical !!!! My daughter's 1st birthday is to be remembered, thank u thank u.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Great service. My daughter was very comfortable with her. Thank you so much. Can't wait to see the final product!�

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Very professional and stunning photos. Thank you Hester for capturing moments for us.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Thank you so much for the wonderful experience you made us feel so comfortable and our photos look great!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Very loving lady,great with kids an fully prepared. She goes out of her way to assist and captures the most amazing shots - I would recommend her for any Newborn shoot.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Hester is amazing, she got me a "tom boy" make uped and fully hair do and all. Then took the most amazing photos!!!!
Thank you

Reviewed on Facebook