Capital Park
4 customer reviews
Judy Weiss
Abby, so baie dankie vir jou en Herman se tyd en moeite wat julle gedoen het met Kyle se partytjie, ons waardeer dit opreg! Die kinders het die photobooth so geniet en dit is verseker iets wat ek in die toekoms weer sal doen. Die partytjie foto's is super spesiaal, baie dankie daarvoor, julle is wonderlike mense! More...
Reviewed on Facebook
Liezel Steyn
Baie dankie Abby en Herman vir die wonderlike fotos! Dit het so mooi uitgekom. Vat ons gesinnetjie so mooi saam.
Reviewed on Facebook
Henriette Breytenbach
Used them last night for my 40th. They were a big hit and we had great fun and laughs..Photo quality is great!
Reviewed on Facebook
Marelize van der Merwe
I used MeeMee's Photo Booth at my wedding and it was a HUGE success!! My guests had so much fun, and they left the wedding with awesome keepsakes! Abigail and Herman really go out of their way to cater to your specific theme - from the frame design to the props they provide. I'd definitely recommend their services!! More...
Reviewed on Facebook