Loading...

Please wait ...

Magriet se Kombuis logo

Magriet se Kombuis

Wierdapark, City of Tshwane Metropolitan Municipality

(13)
Magriet se Kombuis logo

Magriet se Kombuis

Wierdapark, City of Tshwane Metropolitan Municipality

(13)

Reviews (13)

Leave a review
W

Willie Kilian

Wonderlike mense en baaaaie gaaf

C

Corette Corver

Baie dankie vd hulp met die smaaklike Lasagnes op sulke kort kennisgewing!
Dit was heerlik!!!Sien ons beslis weer!

Y

Yolandie Noke

Dis regtig goeie gehalte kos. Dis my ouma se tuis gebakte en tuis gekookte kos... Julle sal defnitief jul vingers aflek.

B

Belinda Potgieter

Kos is uit die boonste rakke. Beter sal jy nie erens anders kry nie

S

Sharon Young-Smith

Awesome kos :) julle is die beste. Almal kan gerus 'n draai maak.

E

Etrecia Palm

Dankie vir Ayden se stunning koek!! En die Koekies vir die skool was 'n groot hit. Mens kan altyd op julle staatmaak vir produkte van puik gehalte.

R

Ronell Hardy

Julle Sondag kossies is die BESTE!!!! Wel gedaan Madelein en haar span! Want net julle kan kos soos my ma kook.

R

Rishande van der Merwe

Het vandag vir die eerste keer by Magriet se Kombuis gaan kos kry!! Ek het lanklaas so lekker geeet!!! Dit was amazing!!

I

Ilse Vorster

Julle is absoluut die heel beste!! Lekkerste en mooiste koeke!!
Nog elke keer soveel liefde en tyd ingesit!! Kyk net hierdie pragtige koek van Lana! Baie dankie Madelein en Helmien, julle is altyd bereid om te help, ten spyte van ñ vól dagboek!
Ons waardeer opreg!!
��
More...

C

Casper Olivier

Friendly service. BEST FOOD. Most Beautiful cakes!

S

Sunét Kuit

Wow we went today for Sunday lunch take away. Food was delicious tasted homemade.

M

Monique Marchant Frenkel

Thank you so much for the 200 pancakes you guys dit for us today! They were fabulous!!

B

Bambi Horak

Great food. Excellent service and affordable. I am impressed. Your variety to choose from makes it wonderful to suite a family's needs. You will for sure see me again. Keep up the good work! WOW....WOW. More...

Photos (3)

See all