Somerset West, South Africa
2 customer reviews
Anelle Behr
Dankie Gerda vir al jou wonderlike raad en leiding, Ek en Vernon het baie meer van mekaar geleer en kan elke situasie net beter hanteer. Nie net oor mekaar nie maar hoe om elkeen se persoonlikheid in ag te neem in ons persoonlike en besigheids omgewing. Dankie vir wat jy vir ons verhouding beteken en dat ons as ouers ook leer hoe om selfvertroue te kweek in ons 2 seuns... jy is inderdaad ons "life coach" More...
Reviewed on Facebook
Christiaan Kriel
Congratulations with your great work, wish you lots of success.
Reviewed on Facebook