Loading...

Please wait ...

La'Ane Photography logo logo
L

La'Ane Photography

George

(24)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (4)

See all

Reviews (24)

Leave a review
5/5

24 customer reviews

Loading...
12 November 2019

Trusting the beautiful Chane with out 12 day old little soul was so easy ! Chane pays an incredible amount of emphasis on the baby’s comfort and temperature of the room , not once did we feel rushed and Chane has so much patience ! Her props are outstanding and there is so so much attention to detail . ❤️ We will cherish the memories she created of our son Massimo for a life time Thank you 11/10 More...

Reviewed on Facebook

15 August 2019

Die beste fotograaf ooit!! LOVE alles van haar. Super profesioneel met 'n sprankelende persoonlikheid! Beveel Chane aan vir enige shoot met die grootste liefde!

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Dankie vir die stunning fotos!! Jy mag maar hoor !! Ons waardeer dit ongelooflik baie!! Jy is gemaak om fotos te neem!!

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Dankie vir puik diens en pragtige fotos* kan nie wag om eendag vir clara haar fotos te wys nie. Jou geduld is verseker een van die vele eienskappe wat tot jou sukses lei*♡♥

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Ek het die voorreg gehad om te sien hoe jy werk. Jys fantasties!

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Duisende dankies vir ons pragtige fotos, jou geduld met ons liefielyf en jou nederigheid! Ek wens jou alles van die beste toe vir jou loopbaan en ek weet jy sal 'n sukses maak, want mens kan die liefde in jou werk sien xxx

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Chane is wonderlike mens en ń amazing fotograaf en neem die mooiste foto's. Ek het ons foto sessie baie geniet.

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Amazing persoon met soveel God - gegewe talent. Jeremia 29:11 # Laat mens werklik so ontspanne en tuis voel voor die kamera. Geen posisie is te moeilik of te veel moeite vir haar. More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Jou passie en liefde vir jou werk wys in elke foto, altyd lekker om saam met jou te werk

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Nie net is dit een van die lekkerste shoots ooit gewees nie, maar Chané kry dit reg om soveel emosies in al die fotos vas te vang. Baie dankie vir die mooi fotos, dit gaan ons baie jare se plesier verskaf! More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Absolutely talented young lady!!! Jy kry dit reg om elke special oomblik te vang EN mooi te laat lyk met al die chaos tussen in
♡ duisend dankies Chané! ♡

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Chane het nog elke keer my verwagtinge oortref!!! Sy is 'n uitstekende fotograaf wat 'n absolute passie vir haar werk het! Haar mooiste persoonlikheid en omgee hart is ook onvervangbaar. Sy sal uit haar pad gaan vir die beste diens!!!! Sal jou vir enige iemand aanbeveel!!!!! ******** More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

WOW! Wat 'n ongelooflike voorreg was dit nie om ons gesinnetjie se dinamieka vas te vang deur so 'n amazing fotograaf. La'ane Photography _ Chane Labuschagne dankie vir 'n baie lekker middag saam met jou. Ons was ten alle tye so gemaklik met jou agter die lens en die hele sessie (nie net die fotos nie) is voorwaar deel van ons memory boksies More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Wens daar was nog sterretjies vir ñ beter rating. Regtig kosbaar om harts oombkikke te kan laat afneem by jou.

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Wat n fantastiese fotograaf. Sy laat jou so gemaklik voel en bring die beste uit. Ons fotos was so spontaan en sy help jou so mooi deur elke foto wat sy neem. Ons wou graag Bybel lees deel maak van die foto sessie en elke foto daarvan is so mooi vasgevang! ��� More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Chane doen soveel moeite met elke liewe foto. Haar hart en siel is 100% in haar werk. Sy het die mooiste persoonlikheid en 'n hart vir mense, en sy laat jou sommer onmiddelik op jou gemak voel. Haar foto's vertel elke mens se storie op 'n unieke manier. Sy gebruik haar godgegewe talent om Sy naam te verheerlik. Ek sal nooit weer 'n ander fotograaf gebruik nie! Chane, jy is absoluut amazing! Ek is so dankbaar dat ek jou kon ontmoet, en dat jy my kosbaarste memories op kamera kon vasvang. More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Simply superb. Nothing but professionalism and spectacular pictures. .

Reviewed on Facebook

25 February 2019

We were too excited to get our beautifully packaged DVD with such special maternity photos which we will always treasure. Cannot wait for our newborn shoot.

Reviewed on Facebook

25 February 2019

A woman with an incredible heart and photos so magical capturing MOMENTS in time worth 'freezing' ��

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Chane is such a sweet and honest person she makes you feel super comfortable infront of the camera and it all feels natural. She has done a few photoshoots for us. All excellent and of the highest quality! Thanks to the best!!! More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

I absolutely love Chane's work and the stunning images she took for us! She makes it easy to look good on camera and is super friendly and kind! Despite her relaxed and friendly nature, she is an utter professional and holds her business to high standards. Thanks so much :) We loved every second! More...

Reviewed on Facebook

25 February 2019

Chane het n amazing Hart en dit wys in elke foto wat Sy neem! Elke keer wat mens by haar laat fotos neem is anders en sommer net mooier! !!

Sy gaan jou verwagtinge oorskry en jy sal nie spyt wees nie!!

Gebruik haar om jou memories vir altyd vas te vang!!
More...

Reviewed on Facebook

27 May 2018

Stunning work by a very talented, professional photographer. Her work is art!

Reviewed on Google Maps

27 May 2018

Very talented and professional photographer. Great rates and amazing photos. This photographer really knows how to create a comfortable environment and has a very creative and relaxed approach.

Reviewed on Google Maps