Loading...

Please wait ...

La Rosa Leda logo logo
L

La Rosa Leda

Strydfontein

(38)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (4)

See all

Reviews (38)

Leave a review
5/5

38 customer reviews

Loading...
28 October 2019

I'm very pleased. Will see after the event.

Reviewed on Google Maps

27 September 2019

Great service, good food, stunning venue with cosy vibe! Definitely worth it

Reviewed on Google Maps

8 September 2019

A really nice affordable venue. Great food

Reviewed on Google Maps

8 September 2019

Awesome venue ...

Reviewed on Google Maps

23 August 2019

Nice venue, friendly people

Reviewed on Google Maps

16 August 2019

Beautiful venue and friendly staff. We were there as guests of a wedding party and enjoyed the good taste in which the chapel and reception hall were decorated. Had a lovely time.

Reviewed on Google Maps

16 August 2019

Best wedding venue

Reviewed on Google Maps

27 July 2019

Awesome

Reviewed on Google Maps

10 June 2019

Baaaaaaaaaie dankie Tan Roseley vir die awesome mooi venue. Kos was heerlik en tannie het baie moeite gedoen! dankie vir tannie se vriendelikheid en bereidwilligheid om te help!!

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Pragtige venue, fantastiese kos en Tannie Rosely gaan regtig die extra myl om die dag perfek te maak. Baie dankie Tannie Rosely, Familie en span wat ons dag so spesiaal gemaak het. Julle is rerig die vriendelikste mense. :) :) :) More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Ons het na baie venues gaan kyk en La Rosa Leda staan bo aan ons lys! Ons is geboek vir my dogter se troue. Roseley is uiters gasvry en behulpsaam en ons kan nie wag om die pad saam.met haar te loop nie!

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Baie dankie tannie dat tannie ons sprokiesverhaal werklikheid gemaak het, sonder tannie en tannie se span sou dit nie kon gebeur nie. Tannie se kos was heerlik! Dankie vir die mooi venue dankie dat tannie my droom troue laat waar word het! Dankie vir tannie se moeite en vriendelikheid. Ons waardeer dit baie. More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Dankie rosalee vir die amazing tyd, dankie vir die lekker kos, poeding, koek tafel en al die moeite wat jul in gesit het, die diens was wonderlik en was baie lekker gewees! * Glad nie teleurgesteld nie! Xxx beste besluit om daar te trou, en fasiliteite is silwerskoon en netjies en baie mooi!* More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Baie dankie Roseley en al jou personeel om ons droomdag n werklikheid te gemaak het. Jy is n ster...altyd daar om te help en niks is te veel moeite nie. Dit was voorwaar die beste dag ooit en sonder jou en jou pragtige venue sou dit nie moontlik gewees het nie. Ons sal altyd die 25e Maart onthou en jou daarmee saam. Nogmaals baie dankie. Mag La RosaLeda jou net meer en meer sukses besorg....jy verdien dit!! More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Die beste venue ooit!!!! Baie gasvrye en vriendelike mense. Van die eerste dag wat mens die venue gaan besoek , kry mens fantastiese diens. Alles was perfek en prentjie mooi. Dit is beslis , die beste beste venue, met die mooiste tuin en alles. Die kos is uit die boeke uit, heerlik!! Ons sal 'n 10 ster gee, dis regtig van begin tot einde baie spesiaal en net die beste. More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Die beste venue en die beste mense. Tannie roseley so bitter baie dankie vir alles. Sonder al tannie se hulp sou my groot dag nie n sukses gewees het nie. Tannie bied die beste kliente diens. Ons het die lekkerste kos gehad waarvan mens kon droom met die mooiste saal. Enige bruid sal gelukkig wees om by tannie uit te kom om haar groot dag perfek te he. Elke gas praat nou nog van hoe lekker die dag was en hoe heerlik die kos. Ek sal nooit genoeg dankie kan se vir alles. More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Tannie Roseley namens myself en Esme wil ons net baie dankie se vir alles wat tannie hulle gedoen het om ons dag nog meer spesiaal te maak. Baie dankie vir julle gasvryheid en dankie dat julle ons gaste soos ere gaste laat voel het en behandel het. Julle het baie druk van ons as egpaar afgehaal en alles was in plek en nes soos ons dit wou gehad het. Al ons gaste praat nou nog van hoe lekker die aand was en die heerlike kos (veral daai pampoenkoekies). As ek mense kan aanbeveel sal julle 1st op my lys wees en ons het na baie venues gaan kyk en julle staan saam hulle. Mag die Here julle seen soos julle ons geseen het op ons troudag. Nogmaals baie dankie ons waardeer dit opreg uit ons harte uit, en glo ons sou meer gestress het as Tannie nie daar was nie. More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Hi Almal

Hierdie is beslis een van die beste venues as enige een wil troue stel ek voor julle trou hier dit was n asemrowende lekker dag vir my en my bruid ons het dit verskriklik baie geniet die kos is van uit die boonste rakke dis die beste kos wat n mens kan vra en die diens is die beste en die plek is sommer net die mooiste.

Baie dankie aan tannie Roseley en oom Manie vir al jul moeite julle het beslis ons dag vir ons nog meer spesiaal gemaak ons waardeer dit regtig verskriklik baie
More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Food were excellent! Warm on a cold day.

Reviewed on Facebook

10 June 2019

What a pleasant surprize and cozy venue. Rosale is an excellent hands-on hostess. Thank you for a brilliant wedding!

Reviewed on Facebook

10 June 2019

I would just like to thank LeRosaLeda for there excellent service and fantastic food. You truly helped make our day special. What a great experience thak you guys @ More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Excellent service from Rosalie and her team, set within a beautiful location. Would definitely recommend this venue to any future newly engaged couples.

Reviewed on Facebook

10 June 2019

This place is awesome. Looks very beautiful, staff professionals and the owner seems hands on at all times. This is a perfect place to be for a wedding..

Reviewed on Facebook

10 June 2019

The people at La RosaLeda are kind and wonderful. They do their absolute best to accommodate you and will go out of their way to make your special day the best day of your life. Thank you so much for everything. You helped us create our fairytale perfect day! You are the best! More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

We were totally satisfied with the service that La Rosa Leda delivers.
Roseley is a kind , good hearted person who made us feel home , we knew our wedding is in good hands as she knows exactly what to do where and her food is delicious!
We couldn't have chosen a better Venue and people to share our Big day with.
More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

This was one of the best weddings and wedding venues i have attended in many years. The staff is very professional and nothing is to big to handle. They made us feel very special and are very friendly. Wait for it, wait for it....... The food was outstanding and there were too much to eat. Some people had a third serving and all agreed that the taste was from heaven. Well done to you guys. I give you a ten out of ten. Best of luck with the future. More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

We got married at LaRosa Leda and I would recommend it to anyone!! Roseley (the owner) is hands on from the first meeting and puts extra effort in to ensure that your wedding day is amazing �
The food is outstanding, the gardens are beautiful, the people are friendly! Highly recommended to any bride who wants a venue that goes the extra mile! More...

Reviewed on Facebook

10 June 2019

Baie dankie Roseley dat jy Chris en Robyn droomdag laat waar word het. Dit was ongelooflik mooi en die kos uit die boonste rakke. Dankie vir al jou moeite en vriendelikheid. More...

Reviewed on Facebook

27 January 2019

Grt place

Reviewed on Google Maps

29 October 2018

Best wedding venue you will get if you want to get married this is definetly the place you want to be

Reviewed on Google Maps

12 October 2018

Verseker die BESTE & MOOISTE Trou Venue!My Fairytale Droom Troue was n reuse sukses!Lieflike Chapel!Mooiste Grootste Saal gepas vir n Prinses! Mees goedhartigste mense wat uit hulle pad uit gan vir jou!Ek kan in woorde nie my dankbaarheid beskryf nie!Roseley jy gan nog baie bruidjies se troudag betower!Bruidjies moet nie hierdie Lieflike Venue miskyk nie! Ek sal jou ewig dankbaar wees Roseley!Al my liefde!Mag julle net sukses behaal!♡♡♡ More...

Reviewed on Facebook

29 September 2018

Good place to do business

Reviewed on Google Maps

30 August 2018

Quite a nice venue. Good facilities, safe parking, just out of town and really feels like you are far in the bush. Nice venue for a show, big family or friends special birthday or a wedding (nice little chapel on the premises)!

Reviewed on Google Maps

1 July 2018

Very hospitable. Excellent and tasty food. Reasonable prices. Suitable for any type of function and weddings. Venue is beautifull, neat and clean.

Reviewed on Google Maps

1 July 2018

Good service and very neat

Reviewed on Google Maps

27 May 2018

Food was excelent. The bar is fairly priced. Venru overall was great

Reviewed on Google Maps

27 May 2018

What I love about this venue is Everything the staff the owners is adorable they go the extra mile ... You can choose your own menu bar prices is reasonable and delicious so many options. .. Its beautiful and felt at home .. If it wasn't for them my day would be that extra special they made our day .... Happy bride happy day More...

Reviewed on Google Maps

27 May 2018

It is a very beautiful place and a very relaxing atmosphere with beautiful gardens and lawn. All the facilities are done with style and decor. There are no complaints to mention

Reviewed on Google Maps