Loading...

Please wait ...

Reviews (5)

Leave a review
C

Chrizanne Nel

5 March 2019

Karina is ‘n amazing fotograaf. Sy laat jou gemaklik voel met jouself en haar kunssinnigheid maak jou foto’s prentjiemooi!Sy loop die ekstra myl en my trouboek se uitleg en verpakking is alles perfek afgerond! Baie dankie Karina! Jy’s ‘n ongelooflike talentvolle fotograaf. More...

C

Cindy Du Plessis

26 February 2019

Ek en my dogtertjie Nina het een heerlike onvergeetlike dag saam met die ongelooflike talentvolle Karina spandeer, en die fotos wat ons het, is eenvoudig stunning! Memories wat ons as Ma en dogter vir ewig kan treasure! Ek is nie gewoonlik een wat alleen op fotos wil wees nie, maar Karina het my so op my gemak laat voel, en net geweet hoe om my op die regte tyd en regte plek vas te vang sonder dat ek enigsins "akward" voel. Dit was soveel fun, en ek sal dit vir enige Ma en dogter of Susters of vriendinne voorstel. My fotos is teen my muur, wat ek baie skaars doen, maar hulle is so pragtig dat ons super trots was om hulle te raam en af te show! Saam met haar talent en die talentvolle Yolandie Du Toit wat ons grimering en hare gedoen het, het ons ons beste gevoel en gelyk! More...

D

Danielle Wium

10 January 2019

Confidence makes a woman radiant and beautiful. We all have our insecurities. Insecurities that no one else sees. But if we can tap deep enough and feel confident in ourselves, every woman looks beautiful. Karina has a way of “tapping in” really deep. She makes you feel confident and relaxed. I thoroughly enjoyed this photo shoot and recommend that every woman should experience her magic. Not only is she the perfect photographer. Her professional service that builds up to the shoot and after, was excellent. She also chose one of the most talented and gifted make-up artists, Yolande du Toit, to complete this shoot. What an experience. Thank you Danielle More...

C

Charlene Adams

27 May 2018

(Translated by Google) Karina is currently designated as our family photographer. She shares the past few years all major events with us and catch this important event fast so we can look back and present experience again.She is very professional and talented without having to make you feel uncomfortable or tense.Her eye capture as much detail and emotion. A Normal man looks just like a model. :)Thanks Karina. You are the best(Original)Karina is tans aangewys as ons familie fotograaf. Sy deel die afgelope paar jaar alle groot geleenthede saam met ons en vang hierdie belangrike gebeure vas sodat ons kan terug kyk en die oomblik weer beleef. Sy is bitter professioneel en talentvol sonder om jou ongemaklik of gespanne te laat voel. Haar oog vang soveel detail en emosie vas. n Normal mens lyk sommer soos n model. :)Dankie Karina. Jy is die beste More...

C

Charlene Adams

16 October 2017

Karina is tans aangewys as ons familie fotograaf. Sy deel die afgelope paar jaar alle groot geleenthede saam met ons en vang hierdie belangrike gebeure vas sodat ons kan terug kyk en die oomblik weer beleef.

Sy is bitter professioneel en talentvol sonder om jou ongemaklik of gespanne te laat voel.
Haar oog vang soveel detail en emosie vas. n Normal mens lyk sommer soos n model. :)
Dankie Karina. Jy is die beste
More...